LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cheetah Lodge | LekkeSlaap
+19

Cheetah Lodge

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 131 Zilkaatsnek, De Wildt, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cheetah Lodge bied gerieflike verblyf in 'n klein gaste-lodge op die De Wildt-pad, 12 km van Hartbeespoortdam af. Die lodge is die ideale wegbreek uit die stad, na lowerryke tuine en 'n rustige bos-atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar in 6 en suite-kamers, elk met 'n stort, bad of albei. Elke kamer het tee-en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 3 tentkampe wat elk geskik is vir 8 gaste. Elke tent het 4 stapelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die lodge het braaigeriewe, veilige parkeerplek, gratis WiFi, 'n gemeenskaplike kroeg en staproetes. Etes kan op versoek voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Cheetah Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 131 Zilkaatsnek, De Wildt, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Cheetah Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 131 Zilkaatsnek, De Wildt, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdec12523d37789c0da447476c27954c1cca3a536781eaf9fab34222bc62a7a30711eb69545c77cb9cb24bd28e5070472e834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Portion 131 Zilkaatsnek De Wildt 0240 Noordwes 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -25.688267066675 27.91894922252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!