LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cheetah Lodge | LekkeSlaap
+19

Cheetah Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Cheetah Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Renee B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee B
Saam met vriende

Ons sal weer gaan.

Die bestuurderes het uit haar pad uit gegaan om ons tuis te laat voel.

Christa B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa B
Saam met vriende

Die ontvangs was vriendelik en gasvry.

Kamers skoon en gerieflik.

Cheetah Lodge's terugvoer

Dankie Christa. Ons sal hard werk om ontbyt te verbeter.

Cheetah Lodge
Marieta M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Gesin met tieners

Baie rustig en ontspanne gewees.

Die pad na die lodge was nie goed aangedui nie veral as jy in die aand daar aankom, maar die res van die plekkie is baie mooi en skoon en veilig.

Lara P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara P
Saam met vriende

Heerlik, rustig en gemaklik en definitief waarde vir geld.

Cheetah Lodge is 'n heerlike stil wegbreekplekkie sommer naby Gauteng. Ons her heerlik gekuier, hul 1 hond (Jock), bok en 2 mak perde het kort-kort by ons kom inloer en dit sommer nog lekkerder gemaak en sal Cheetah Lodge hoogs aanbeveel. Daar is 3 tente en ek sal seker maak om volgende keer die hele tentkamp te huur want dit kan nogal ongemaklik raak as daar vreemde mense in die 1 tent is en almal moet die yskas en boma deel. Ek sal voorstel om 'n opwasplek vir skottelgoed te maak.

Marieta M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Gesin met tieners

Baie rustig en ontspanne gewees.

Die rigtingaanwysers is nie voldoende nie, veral in die aand, maar hulle was baie behulpsaam en die plekkie is baie mooi en in 'n baie rustige omgewing. Ons het dit baie geniet en die tent huis is baie goed ontwerp.

Gizelle M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle M
Gesin met tieners

Peaceful.

Lots of fresh air and peaceful.

Cheetah Lodge's terugvoer

Thank you, Giselle, hope to see you soon.

Cheetah Lodge
Vony B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vony B

So relaxing, so spoiled.

For our first time glamping, we were well under-prepared but management and staff went out of their way to help us where they could. The restaurant is perfect for that personal service. We are definitely going back.

Cheetah Lodge's terugvoer

Thank you Vony. Looking forward to your next visit.

Cheetah Lodge
Justine M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine M

Best breakaway for a weekend that comes within budget and its not far from home but in the bush and quiet.

Great people to make friends with and breakaway.

Cheetah Lodge's terugvoer

Thank you Justine. Looking forward to your next visit.

Cheetah Lodge
Anilia N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anilia N
Saam met vriende

Vriendelik, hulpvaardig, geduldig en tegemoedkomend.

Ons is van die eerste oomblik af baie vriendelik ontvang, Amanda en Mandy het ons persoonlik gaan wys waar ons tent is en sommer verduidelik waar en wat alles is. Ons het 'n ekstra yskas nodig gehad vir die water en sjampanje en hulle was onmiddelik bereid om ons te help. Ons het die heerlikste ontbyt daar genuttig en die hamburgers was eerste klas. Die tente is baie gerieflik en goed toegerus. Ons het die plaaslewe geniet en was hartseer om te vertrek, maar sien uit daarna om weer te gaan.

Cheetah Lodge's terugvoer

Hallo Anilla. Dit was net 'n plesier om jul hier te hê. Ons kyk uit vir jul volgende bespreking.

Cheetah Lodge
Ian T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almal moet dit self beleef . Home from home.

Cheetah Lodge moet self besoek word, want dis 'n belewenis. Dis net lekker.

Cheetah Lodge's terugvoer

Thank you, Ian. Looking forward to seeing you guys again.

Cheetah Lodge
Vony B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vony B

We would recommend Cheetah Lodge to one and all. So relaxing and peaceful.

Management and staff truly go the extra mile to ensure your comfort and satisfaction. The meals were prepared freshly and individually. We love the little chapel on the premises. Anyone getting married, this is the place to be.

Cheetah Lodge's terugvoer

Thank you Vony, and congrats again on the wedding.

Cheetah Lodge
Chrisna C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets uit die boeke!

Sal die plek hoog aanbeveel. Skoon en netjies en almal is vriendelik. Diens is uitstekend. Kos baie lekker !

Cheetah Lodge's terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien gou weer.

Cheetah Lodge
Marius V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense is gasvry maar fasiliteite is vervalle.

Het Pienk kamer bespreek maar op arriveer na Blou kamer geskuif. Geriewe is oud en vervalle

Cheetah Lodge's terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ons werk hard daaraan om fasiliteite skoon en netjies te hou ten spyte daarvan dat dit n historiese ou gebou is. Jammer dat jy nie jou verblyf so geniet het soos jy sou wou nie.

Cheetah Lodge
Yolandi F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F
Saam met vriende

Wonderlike plek - waarde vir geld!

Dit is 'n fantastiese plek vir 'n groep vriende of selfs 'n familie om saam te braai en swem. Dit is lekker privaat, het alles wat mens nodig het en self 'n ekstra bokkie/hond/perd wat nou en dan kom inloer vir geselskap! Die eienaars is vriendelik en laat mens baie gemaklik voel - ek sal beslis weer hier aanklop!

Cheetah Lodge's terugvoer

Baie dankie Yolandi. Sien binnekort.

Cheetah Lodge
Herman L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tent verblyf sonder die moeite.

Die permanente tente in die bos met klein swembad was baie gerieflik. Die eienaars is baie behulpsaam. Met alle kampeering as die bure wil kuier die aand dan gaan jy 'n onrustige aand ervaar en dit was ongelukkig ons geval gewees.

Moshe N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moshe N

Had a lovely stay

I have anticipated a wildlife experience and Cheetah Lodge did not disappoint. It is very close to hartebeesport dam

Cheetah Lodge's terugvoer

Thank you Moshe. Hope to see you soon.

Cheetah Lodge
Annique V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique V

Baie lekker gebly.

Was baie tevrede met die aankoms. Sal dalk net voorstel dat 'n staanwaaier in elke kamer geplaas word vir die vreeslik hitte wat ons beleef het.

Annique V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique V

Ons was baie tevrede met die diens en die dame wat ons ontvang het was baie hulpvaardig.

Was baie lekker om daar te wees, sou dalk net voorstel dat ’n groot staanwaaier in elke kamer geplaas word vir die vreeslike hitte wat daar is. Maar verder was daar geen fout nie en het ons dit vreeslik geniet.

Wilma P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig gewees.

Die ontvangs was uitstekend en die kos was baie lekker gewees en dit was lekker rustig.

Cheetah Lodge's terugvoer

Baie dankie Wilma. Hoop om julle gou weer te sien. Pieter

Cheetah Lodge
Odette Giordine M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette Giordine M
Gesin met tieners

Baie baie rustig en lekker. Ons kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie.

Die mense was baie vriendelik en die plek was baie skoon. Vreeslik lekker naweek en baie rustig.

Cheetah Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.Sien julle hopelik weer binnekort.

Cheetah Lodge
Lurina F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lurina F
Saam met vriende

Dit was n aangename ondervinding van begin tot einde! Uitstekende diens van Lekkeslaap sowel as Cheetah Lodge.

Die tentkamp het onder ons vel ingekruip en ons kan nie wag om terug te gaan nie. Lieflike atmosfeer! Die eienaar en bestuur voel soos familie: gemaklik, gesellig en gefokus om jou op die hande te dra.

Cheetah Lodge's terugvoer

Baie dankie Lurina. Ek is bly jul het lekker gekuier. Sien hopelik sommer baie gou weer.

Mooi dag.

Cheetah Lodge
Jennely M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennely M
Gesin met tieners

Suddenly you just know it’s time to start something new and trust the magic of beginnings..

As jy glo in die magic of new beginnings, sal jy jou bevestiging hier kry. Die nuwe eienaars het die resep vir ‘n huis weg van die huis. Gasvryheid, gemak en goeie harte is wat ons beleef het. Die etes was heilsaam en ons het niks kortgekom nie. Op die laaste dag het ons motorprobleme gehad en Cheetah Lodge het nie geskroom om ons by te staan nie. Ons gaan beslis weer daar kuier. Dankie Pieter, Jurie en Norman.

Cheetah Lodge's terugvoer

Dankie Jennely. Jul is ook hartsmense wat lekker is om na te kyk en bedien

Cheetah Lodge
Sandra V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Gesin met tieners

Lekker gebraai aande, awesome verblyf en lekker geswem in die swembad. Kuier voor bomavuur.

Baie rustige omgewing, awesome verblyf en swembad is 'n bonus. Bomavuur elke aand is die beste kuier saam. Nie te veel lawaai nie. Net 3 tente op een plek en net maksimum kuiergaste en dit is beste wegbreeknaweek by Cheetah Lodge. Hulle kos is heerlik.

Cheetah Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Cheetah Lodge
Ansie N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie N
Enkelreisiger

Dit was heerlik stil en die gasvryheid was uitstekend. Baie lekker gerus en sal definitief weer daar gaan bly.

Ek het na 'n plek gesoek wat stil is om te rus en te herlaai. Dit was presies wat ek gekry het. Die tentekamp is netjies, beddens gemaklik en die slaaparea en badkamer was skoon en ook ruim. Die mense is baie vriendelik en het seker gemaak ek is gerieflik en het alles wat ek nodig sou kry. Ek beveel die Cheetah Lodge aan vir enige iemand wat wil rus, die stilte kan geniet, asook die natuur.

Cheetah Lodge's terugvoer

Baie dankie. Hoop om sommer spoedig weer te sien.

Cheetah Lodge
Anton S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Wonderlike bos ervaring by die stad!

Ons was hier met groot groep jong mense vir ons dogter se 21ste verjaardag. Baie lekker blyplek en kuierplek. Wonderlike diens en goeie kos. Baie gasvrye eienaars. sal beslis weer hier uitkom.

Cheetah Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die goeie woorde. Glo en vertrou ons sal mekaar weer raakloop.
Groete
Pieter

Cheetah Lodge
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 131 Zilkaatsnek, De Wildt, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdec12523d37789c0da447476c27954c1cca3a536781eaf9fab34222bc62a7a30711eb69545c77cb9cb24bd28e5070472e834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 Portion 131 Zilkaatsnek De Wildt 0240 Noordwes 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -25.688267066675 27.91894922252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!