Springbok Akkommodasie by Chef's @ 6 Eenheid 1 | LekkeSlaap
+20
+20

Chef's @ 6 Eenheid 1

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Chef's @ 6 Eenheid 1 is 'n gerieflike gemeubileerde meenthuis met slaapplek vir 4 gaste in Springbok.

Dié huis het 2 slaapkamers met lugversorging en die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die toonbank geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n dek met braaigeriewe, en veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Troeteldiere kan ongelukkig nie gehuisves word nie.

Chef's @ 6 Eenheid 1 is ideaal vir 'n oornagplek tussen Kaapstad en Namibië, en is naby die Goegap-natuurreservaat wat staproetes bied, en die geleentheid om 'n verskeidenheid voël- en dierelewe sowel as blomme te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Chef's @ 6 Eenheid 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Chef's @ 6 Eenheid 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chef's @ 6 Eenheid 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56c6b034059c21a1f78a4d641c568ffe4052a0ed965dd07e57d5e4cff3ded69dc8e470c4ec9a87d7628129943f5bd0d4ef3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 6 Soetdoring Crescent Doornpoort 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -29.680183625034 17.884044165428
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za