by Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede | LekkeSlaap
+50

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francois R - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, goed toegerus, lekker patio met uitsig.

Goed toegeruste, ruim area. Lekker patio.

Hannelize L - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize L

Gerieflike oornag op pad terug Kaap toe.

Was baie lekker verblyf na 'n week van kamp. Eenheid is goed toegerus en baie netjies. Hulle ligging is ook goed geleë aan die kant van die dorp teenaan die koppies. Ons kon 'n vinnige stappie vat tot bo-op een van die koppies om ons bene te strek na die lang rit.

Morné K - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné K

Puik verblyf.

Ons het baie laat aangekom a.g.v. verskye redes, maar ons was vriendelik ontvang en selfs met die beurtkrag was alles reg vir ons. Ons was almal met een dat dit die mooiste oornagplek was wat ons in 'n lang ruk besoek het. Dit was lekker om die pragtige woning te kon geniet nadat ons 10 dae in die Richtersveld gekamp het. Ons enigste spyt is dat ons nie 'n dag langer gebly het nie. Volgende keer in Springbok sal ons dit regstel.

Quentin B - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Het vir 3 persone geboek maar daar was net 2 handdoeke en 2 botteltjies water.

Deon S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Daar is iets van alles. Baie gerieflik om te oornag.

Laetitia D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia D
Besigheidsreis

Pragtig, netjies, modern, goed geleë.

Sal definitief enige iemand aanbeveel. Waarde vir geld.

Gerda G - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Alles baie skoon, netjies en keurig. Kan dit beslis sterk aanbeveel. Dankie Hester.

Emy C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emy C
Besigheidsreis

Very enjoyable.

We thoroughly enjoyed our stay. The apartment was well put together and every detail was well thought out. Extremely good Wi-Fi. Would recommend.

Frans W - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie in Springbok.

Hester is 'n uitstekende gasvrou wat vriendelik en blitsig reageer op navrae. Die woonstel is lekker ruim, baie goed toegerus en uiters netjies. Veilige parkering is reg voor die woonstel en op & aflaai is baie gerieflik. Die eenheid bied volle DSTV en goeie WiFi. Ons sal hierdie akkommodasie hoogs aanbeveel en beslis self weer gebruik.

Annie R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie R
Saam met vriende

Perfekte oorslaapakkommodasie.

Die akkommodasie by Chef's @ was perfek in elke aspek vir ons 3 paartjies vriende se 1-nag oorslaap, 27ste Mei 2022 op pad terug Vredenburg toe van Namibië af. Die pad in die woongebied kort ernstig aandag met die baie 'potholes' maar ons verstaan dis iets buite Hester en Johan se beheer, hulle diens was goed, geen klagtes nie - ons beveel hierdie plek beslis aan vir reisigers wat in Springbok wil oorslaap.

Gerrie B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B
Saam met vriende

Uitstaande.

Wat 'n aangename verrassing, die tyd wat ons daar spandeer het, het gemaak dat ons nie wou rondry nie, ons wou eerder tyd in die eenheid deurbring so aangenaam was dit. Ongelikkig het my vrou siek geword en kon ons net een nag slaap. Dit sal beslis my eerste keuse in die toekoms wees.

Eddy J - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Verdien julle 4-ster-status.

Sandra F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F

Baie, baie mooi, rustig.

Die dekor is so mooi! Die oggend toe ons buite kom was ongelooflik hoe die son op kom. Baie dankie Hester vir fantastiese verblyf.

Marlise S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Uitstekende diens gekry, baie netjies en skoon, alles wat jy moontlik nodig het vir jou verblyf is daar. Sal beslis weer teruggaan en aanbeveel.

Magda M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Besigheidsreis

Verfrissende oase na 'n lang pad.

Lanklaas gevoel dat daar soveel moeite vir ons verblyf gedoen is. Baie dankie, ons het so welkom gevoel.

Schalk D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Gerieflik, veilig en baie skoon.

Aangenaam verras oor die akkommodasie.

Wynand D - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met vriende

Baie lekker rustig.

Ons het heerlik ontspan.

At N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
At N
Saam met vriende

Fantasties, uitstekend!

Kon met niks fout vind nie. Alles was perfek soos belowe is! Nuut en modern.

Alida E - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Sal beslis weer besoek. Meer as tevrede. Pragtig, skoon, gasvry en veilig. Dankie, dit was lekke rom daar te bly.

Chene J - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing!

Ons was aangenaam verras. Ons het ongelooflik lekker hier gebly. Die eenheid was modern en baie netjies. Hierdie was die enigste plek van al ons besprekings wat gedink het om 'n boksie melk in die yskas te sit vir koffie. Dit klink dalk soos iets wat nie belangrik is nie, tot jy die volgende oggend moet wakker word en swartkoffie drink. Hulle het regtig aan alles gedink. Wel gedaan aan die bestuur! Ons sal definitief weer daar bly as ons ooit deur Springbok reis.

Johan S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon. Alles wat ons nodig gehad het.

Uitstekende oornagverblyf. Sal beslis weer kom.

Agatha A - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agatha A
Saam met vriende

Loved it. Modern and beautiful.

Air-conditioning. Loved it.

Retha M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met alles wat jy moontlik kan nodig hê.

Die woonstel is pragtig, mooi gemeubileer, ten volle toegerus en baie gerieflik. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Robert W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Goeie diens, netjies, skoon met geriewe wat benodig, baie lekker gebly.

Robert F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert F
Gesin met tieners

Net een aand gebly, maar hierdie plek is perfek toegerus vir langer verblyf.

Rustige en mooi omgewing.

Gerda C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C
Gesin met klein kinders

Skoon, gasvry, vriendelik en fantasties.

Ons het na 'n lang dag by [email protected] aangekom vanaf Springbok. Die plek was skoon, modern en als wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis die plek aanbeveel en self weer terug gaan. Dankie vir vriendelike diens en kwaliteit verblyf.

Marlize H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie modern en skoon.

Marthie H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was positief.

Ons het heerlik oorgeslaap en sal graag weer daar oorbly. Baie netjies en lieflike omgewing.

Willem D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Díe plek is puik, elke keer!

Alles loop net altyd reg.

Maryna L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig.

Een aand oorgebly. Veilige onderdakparkering en baie gerieflike verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Sharon B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met vriende

Modern spacious stay.

Great hospitality, host went out of her way to make us comfortable during a power outage.

Hannelie K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie K
Gesin met tieners

As jy spasie soek met moderne geriewe is dit die plek vir jou.

Hierdie plekkie was modern, gerieflik en het genoeg spasie. Dit was veilig en die plek gee vir jou. 'n gemaklike nag se rus. Het nie rerig gekyk wat in Springbok aangaan nie, maar sal dit maklik aanbeveel vir 'n oorstopplekkie vir 'n dag of twee.

Vorster M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vorster M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We didn't want to leave.

Beautiful, well-equipped apartment. Quiet and peaceful neighbourhood. Safe parking.

Robert W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met klein kinders

Baie goed

Netjies ruim en waarde vir geld. Kan aanbeveel.

Leon K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en netjies.

Plek was skoon en netjies met goeie ligging.

Mattie P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mattie P

Beste, beste diens. Kraakskoon; klipkoppie met blomme reg rondom jou blyplekkie.

Hester, die eienaar, stuur al die vorige dag verwelkoming met adres. Dra ekstra enkelbed in sonder ekstra koste. Lorraine, beste diens. Ongekende gasvryheid. Mens wil nie weggaan nie.

Carrol E - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol E
Saam met vriende

This was a stopover between Kimberley and Hondeklipbaai.

The place was ideal, clean, spacious and safe, and Lorraine was superb in supervision of the place.

Josephine F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine F
Saam met vriende

Onbeskryflik.

Ons het letterlik soos Heidi en Peter tussen die berge gevoel met die lowergroen plantegroei rondom ons, dit was wonderlik en die eenheid pragtig. Loraine was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Mariandl P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, pragtige kothuis.

Die kothuis is pragtig, kunstig. Heerlike kwaliteit beddegoed. Mooi versierde kamers. Alles so skoon. Vriendelike ontvangs dame. Ons het dit baie geniet.

Peter P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed in unit number one.

We spent six nights in unit number one. It is spacious, well equipped, exceptionally clean and felt like a home away from home. The aircon, full DStv bouquet and undercover parking were a bonus and we felt safe in the area. Would definitely stay here again and it's ideally situated to explore the flowers or the area and would recommend this establishment without hesitation.

Amanda H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, comfortable and modern.

A lovely unit with secure parking and a lovely outdoor dining area. The owners were always available via WhatsApp and were very helpful. The unit had everything we needed for our stay.

Jan L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste in Springbok!

Ons was inderdaad verras met ons eenheid. Die verwelkoming was vriendelik en die dame was hulpvaardig. Die nuwe eenheid, sy uitleg, die moderne en gemaklike gevoel het ons harte gesteel. Al die uitrusting in die eenheid is van topgehalte en in werkende toestand. Die bed slaap heerlik en die beddegoed is van topgehalte. Die buitebraai en ontspan-area en uitleg het ons geniet. Die parkering agter geslote hekke en onder 'n afdak was 'n groot bonus. Lekker, stil omgewing met 'n mooi uitsig vanaf die stoep. Goeie waarde vir geld en aan te beveel aan enige toeris.

Werner W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Gesin met klein kinders

Baie netjies, baie gelukkig, was nie veel daar nie, maar sal definitief weer boek as ek Springbok toe gaan.

Ons het gevra of ons 'n kind kan saamvat, hulle het 'n ekstra matras gegee, sonder extra charge, wow! Ons het dit toe nie nodig gehad nie, my dogter het by vriende oorgebly, plaas van saam met ons, maar baie dankie vir die goeie gebaar. Die plek is baie netjies, ons hou daarvan en sal definitief weer boek as ons gaan kuier. My ouers bly in Springbok, so dit sal gereeld wees. Prys is baie billik vir wat op offer is. Baie gelukkig, dankie.

Marius V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars oase na lang dag se ry.

Gerieflik, mooi dekor en ruim spasie, one tweede besoek, sal weer daar aanklop.

Edie G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, netjies en veilig.

Baie beïndruk, skoon. netjies, veilig en alles lyk nog nuut. Diens was uitstekend.

Mariette S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met vriende

Baie gerieflike selfsorgeenheid wat alles bied wat 'n mens nodig het.

Pragtige, netjiese akkommodasie en ideaal vir oorslaap op jou reis. Heerlike braaigeriewe en alles wat 'n mens nodig het vir gerieflike verblyf. Gasvryheid met 'n sjokolade op die bed, melk, water en vrugtesappies in die yskas. Daardie ekstras laat die gaste baie tuis voel. Baie dankie, Hester.

Elzette S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon, netjies, met als wat jy benodig.

Ons het regtig heerlik gebly. Die woonstel was lekker ruim en modern en baie skoon, netjies en veilig. Alles wat jy mag benodig is in woonstel en dit is maklik om by die akkommodasie uit te kom. Sal beslis weer gebruik maak van akkommodasie en dit aanbeveel.

Anneke R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R
Gesin met tieners

Ekstra moeite, goed toegerus en lekker sentraal.

Ons het heerlik gebly. Hester het baie moeite gedoen, die plek is pragtig en goed ingerig. Ons het heerlik gebly en sal graag weer daar bly.

Elna V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap by Chef's @ 6.

Baie skoon, luukse en netjiese plek. Alles wat mens nodig het en meer. Sal definitief weer daar oornag as ons deur Springbok reis.

Ellen O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen O
Saam met vriende

Mooiste verblyf met mooiste ligging.

Akkommodasie is pragtig ingerig met alles wat jy moontlik kan nodig kry om jou naweek heerlik te maak. Verder staan die mooiste koppie omtrent in die agterplaas van die verblyf - ideaal vir bietjie oefening in die oggend of laatmiddag! Die eienaar was altyd beskikbaar op WhatsApp om enige moontlike vrae te beantwoord - selfs om raad te gee vir ons blomkyk-uitstappie!

Pieter R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met vriende

Skoon, netjies en gerieflike verblyf met vriendelike diens.

Alles wat ons kon verwag, en nog meer!

Hester P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons sal hierdie oulike plekkie ten sterkste aanbeveel. Dis skoon, netjies en baie veilig. Ons het heerlik gebly en die uitsig is pragtig.

Pieter S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Regtig 'n baie mooi, netjiese en ruim woonstel met alles wat jy nodig het in 'n werkende toestand. Ek sal verseker weer van hul dienste gebruik maak.

Ons verblyf was regtig aangenaam en goed georganiseer. Hester en haar span het selfs 'n spesiale sleutelkluis laat installeer waar ons die sleutel kon afhaal en terugplaas met 'n spesiale kode om vir die Covid-situasie voorsiening te maak. Die daaropvolgende dag het hul ons ook twee uur langer laat bly om ons geleentheid te gun om ons Covid-inentings by Clicks te bekom. Uitstekende en vriendelike diens.

Dawid B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Saam met vriende

Fantasties en rustig.

Eienaar baie tegemoetkomend. Het aanbeveel aan reisigers ontmoet op ons toer.

Stephen W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en modern. Goeie TV en WiFi.

Hester het gereeld vooraf gekontak om seker te maak ons het nie probleme en verstaan hoe alles werk. Tweede keer wat ons hier was en sal weer kom as die geleentheid hom voordoen.

Dawid B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Saam met vriende

Heerlik rustig en ontspannend.

Geleë op die kant van die dorp. Teen die natuur.

Riaan G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Saam met vriende

Baie geniet.

Baie netjies en skoon. Uiters vriendelike gasheer.

Suzie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en nuut, soos 'n aparte klein dorpshuis.

Die aparte sitkamer, kombuis, kamer en badkamer gee vir jou genoeg spasie. Jy kan ook op die stoep sit en ontspan. Die eenheid is in 'n stil straat. Ons sal definitief weer daar bly.

Jurie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Alles wat jy benodig en meer word verskaf.

Johannes R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam na 'n lang dag op die pad

Wat 'n aangeneme verrassing om by so mooi en netjiiese plek te arriveer.

Hentie R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Chef's was vir ons 'n aangename verrassing. In 'n stil area teen die berg. Ons het net een nag oorgebly, maar sou maklik langer kon bly. Ons het alles gerieflik gevind en kon die volgende oggend ons reis heerlik uitgerus voortsit. Hester, hou dit so!

Katherine V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasheer besef hoe belangrik koel, vars, gebottelde water en sap na ’n warm dag op die pad is.

Ons ervaring was baie positief en rustig. Ons het nagelaat om in ons navraag te noem dat my man nie trappe kan hanteer op sy eie nie, maar die eienaars kon ons dadelik by ’n alternatiewe eenheid akkommodeer.

Hanna-mare D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-mare D
Saam met vriende

Uitstekend.

Als was uitstekend. Die swembad en lugversorging was groot bonus.

Charmaine M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Gesin met tieners

Baie lekker oorgeslaap vir 1 aand.

Vriendelike aankoms. Lekker braaigeriewe.

Anna S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met vriende

Waarde vir geld en 'n wonderlike ervaring.

Dis 'n wonderlike plek, waarde vir geld en diens 200%. Beveel die plek aan.

Ian D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D

Pragtige, netjiese plekkie.

A fantastic place to overnight on the way to the Richtersveld. Pristine, clean, and very pretty up next to the mountain.

Willem D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons wou hê.

Dit is skoon, behoorlik toegerus en veilig. Die personeel was behulpsaam en alles in die eenheid was in goeie werkende toestand. Gerief bo normaal. Ons is regdeur die besprekings tot na ons vetrek op hoogte gehou van elke proses. Werklik foutloos!

Johnny B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny B
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, baie netjiese plek.

Baie lekker, lekker plek om te bly. Moderne plek.

Saretha F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Lieflike plekkie, sal enige tyd aanbeveel.

Stephen W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Goeie vooraf kommunikasie met eienaar.

Die 2-slaapkamer eenheid het 'n lekker groot leefdeel en vertoon baie luuks. Na die vorige dae in die woesten was die goeie TV-kanale en gratis Wi-Fi nogal 'n luuksheid.

Renaldo F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo F
Saam met vriende

Very nice place to stay.

Good value for money. The place was very clean, neat and orderly. Would definitely recommend.

Corrie W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig.

Die ligging teen die koppie laat voel jou jy's midde die blommeprag en natuurskoonheid van Namakwaland.

Marius V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Pragtig, gerieflik, mooi ingerig, gerieflik geleë, hulpvaardige en vriendelike gasvrou.

Riaan B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met tieners

Skoon en baie netjies. Rustig en lekker ontspan.

Blyplek is baie modern en netjies. Voertuig was baie veilig. Dorp baie skoon en mense baie vriendelik. Lekker gekuier en sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Kinders was mal oor die gratis WiFi natuurlik.

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65585889180b49237724b9b9e98687601205805622621abf3000e1a729ecb2ede16fc7f0a7c95468947f8b098094e75b928c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875  per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 6 Soetdoring Crescent Doornpoort 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -29.680183625034 17.884044165428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem