-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R875 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede bied verblyf aan gaste in ’n keuse van 2 gerieflike selfsorgeenhede in Springbok.
Die eerste huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van ’n badkamer deel. Die tweede eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor ’n slaapkamer en badkamer.
Elke eenheid het ’n kombuis wat met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Etes kan by die toonbank geniet word. Elke eenheid se sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar.
Die leefareas lei elk na 'n dek met braaigeriewe, en veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Troeteldiere kan ongelukkig nie gehuisves word nie.
Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede is ideaal vir 'n oornagplek tussen Kaapstad en Namibië, en is naby die Goegap-natuurreservaat wat staproetes bied, en die geleentheid om 'n verskeidenheid voël- en dierelewe sowel as blomme te sien.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom