Chelsea Close Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chelsea Close Woonstel skuil in Chelsea Close, 'n sekuriteitskompleks in George. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.

Chelsea Close Woonstel het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware, en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met Netflix, Showmax, en WiFi.

Chelsea Close Woonstel het veilige parkeerplek vir 2 voertuie. Een van die parkeerplekke is 'n gasteparkeerplek sonder 'n bordjie.

Slaapplek

'n Bespreking by Chelsea Close Woonstel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chelsea Close Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R510 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za