Cherry Place

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 24 Apr 2019 tot 11 Des 2019.

Beskrywing

Cherry Place is 'n gastehuis in Port Elizabeth, die Vriendelike Stad. Dis een van Suid-Afrika se grootste stede en in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete geleë. Dit strek vanaf Algoabaai en spog met een van die land se mees vername hawes. Hier is tientalle Blouvlagstrande, geskiedkundige geboue en oorgenoeg geleenthede vir watersport.

Cherry Place het 5 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale het. Elke slaapkamer het ook ondervloerse verhitting, plafonwaaiers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, haardroër en 'n lessenaar. Gratis WiFi word ook voorsien.

Veilige parkeerplek agter sekuriteitshekke is op die perseel beskikbaar. Die bestuurder is 24 uur per dag beskikbaar om gaste by te staan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cherry Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 R544 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 24 Apr 2019 tot 11 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false