LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cherry Place | LekkeSlaap
+52

Cherry Place

24 resensies
Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 156, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cherry Place is 'n gastehuis in Port Elizabeth, die Vriendelike Stad. Dis een van Suid-Afrika se grootste stede en in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete geleë. Dit strek vanaf Algoabaai en spog met een van die land se mees vername hawes. Hier is tientalle Blouvlagstrande, geskiedkundige geboue en oorgenoeg geleenthede vir watersport.

Cherry Place het 6 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Die kamers het ook elkeen 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale het. Elke slaapkamer het ook ondervloerse verhitting, plafonwaaiers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, haardroër en 'n lessenaar. Gratis WiFi word ook voorsien.

Veilige parkeerplek agter sekuriteitshekke is op die perseel beskikbaar. Die bestuurder is 24 uur per dag beskikbaar om gaste by te staan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir Cherry Place
Netheid
3.7/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Villiersweg 156, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cherry Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 156, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzNQbTlkr5xaOYT3hhSE3LErAXHpLyFoG8WuuAksL4WRgZMWcX4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 156 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.98077401757 25.59283643961
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!