Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Tree Cottage Linden B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Cherry Tree Cottage Linden B&B
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Leoni V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leoni V
Enkelreisiger

Heel aangenaam. Te veel Afrika-tema.

Klient het net genoem dat dit baie warm was en nie ingerig was met 'n waaier wat kan help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corli G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie dankie, dit was baie lekker, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Enkelreisiger

Huislike gerief.

Ek het my verblyf vreeslik geniet tussen jasmyngeure en 'n pragtige tuin. Alles is voorsien om gemak te bring: seep, room, sjampoe, stortgel, baie handdoeke, WiFi, kussings, bed ens. Die patio was baie lekker en privaat en ek het deurgaans baie veilig gevoel. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het lekker gebly. Die gasvrou was vriendelik. Beurtkrag skep probleme. Ons sou aanbeveel dat die eienaar/s doeltreffende maatreëls tref vir voldoende elektrisiteit tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L
Enkelreisiger

Sweet owners.

A very nice 7-night stay in a (mostly) quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we expected. Could have been better.

Intercom not working 100 percent. No wash-up facilities - sink could have been installed on patio. No glasses - had to ask. One dessert and soup spoon. Lighting could be better No breakfast despite being advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Thank you for your feedback, Peter.

Our B&B is owner-run run and the intercom is designed to find us at any time at strategic places on the property. As a result, there may be a delay in us opening up for you, as our security is a priority.

Breakfast is no longer included in the rate, but is rather an optional extra and is on request. We are finding many folks prefer room only, and usually take the opportunity to go out and meet with friends over breakfast.

I wish you had drawn our attention to the issues with regard to the glasses, mismatching spoons and lighting as they could have been resolved so easily.

We do not offer full self-catering facilities such as a kitchenette. We rather try to accommodate those who would like it, by bridging the gap and providing the tea and coffee station, fridge, microwave, and utensils for 2 for their convenience.

You were a last minute booking and I don't think we could even begin to compete with a wonderful holiday at a bush lodge.

Our warm regards.
Ron and Marelyn

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Mesuli S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mesuli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had an amazing stay.

Everything on the pictures is as is. The service was fantastic. The owner is so sweet and caring! Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth E
Besigheidsreis

Very hospitable.

Comfortable and a good breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Besigheidsreis

It was good and satisfied my needs. It was clean and comfortable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugh B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Friendly service and warm welcome, helpful advice with well organised accommodation. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ou, afgeleefde, ongeliefde gastehuis.

Reeds by ontvangs was die onnodigheid duidelik met uitgedateerde vorms vol Covid-regulasies. Steeds in 2023? Kamer donker en stowwerig, piepklein, stokou TV met 5 sokkerkanale en geen rugbykanaal nie, een teelepel, geen glase en oop koffie, suiker en Cremora. Onhigiënies. Wel 'n goeie bed en linne. Hoop dat die huis, met sy pragtige stoep, weer tot sy reg sal kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Die gebou is nie eens 20 jaar oud nie (gebou in 2006 betyds vir die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi) en dit is beslis nie oud, vervalle of ongeliefd nie. Ons lieflike tradisionele Transvaalse 25m-"verandah" maak dit sterk beswaar om 'n "stoep" genoem te word!
Jy het jou misgis deurdat die Reëls en Regulasies wat jy vir COVID noem niks anders was nie as die Huisreëls, Ontbyt/Aandete en Dieetvereistes en die besprekingkansellasie en Bepalings en Voorwaardes.
Dit is jammer dat u op so kort kennisgewing bespreek het en 'n bietjie meer sorg moet geneem word om aan u verwagtinge te voldoen.
Ons vra wel om verskoning aan jou man dat hy sy rugby gemis het, maar die hotelboeket dek dit nie.
Dankie vir jou kompliment oor die beddens en linne... en ons kry dit steeds reg om warm water beskikbaar te hê ten spyte van kragonderbrekings, die kragopwekker hou meeste kere die ligte aan en die omskakelaar hou die Wi-Fi beskikbaar. Wat meer kan ons vra!

Ons wens jou sterkte toe en hoop dit gaan beter met jou in Tshwane!
Ons beste groete
Ron en Marelyn Tyler

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Madelane J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelane J
Besigheidsreis

Rustige verblyf.

Baie lekker tuisgegaan by Cherry Tree. Vriendelike mense, en rustige verblyf. Kamer kan dalk net toegerus word met 'n waaier aangesien daar nie 'n lugverkoeler is nie. Baie dankie vir die wifi gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Madelane.
Jy is altyd welkom.
Hartlike groete Marelyn

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Antoinette L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese akkommodasie naby Hoërskool Linden en Laerskool Louw Geldenhuys, vir ons een-nag verblyf ter bywoning van 'n funksie by dié hoërskool.

Marelyn het ons verwelkom, en die kamer gewys. Ron is die vriendelike "handyman" in die agtergrond. Ons kon die aand na die funksie, gemaklik met ons eie hekmonitor terugkeer na ons kamer, sonder om die gasvrou of ander gaste te steur. Ons dink Cherry Cottage bied welkome en veilige oornaggeriewe, ook vir sakereisigers. Ons was ook baie dankbaar vir veilige onderdakparkeerplek. Ons het in die negentigerjare in Northcliff gewoon, en ons kinders was leerders van genoemde skole. Dit was vir ons lekker om weer in die area te kom, ter bywoning van die "Dirk Meerkotter 100"-viering. Ons het 'n aangename gevoel oor die voorstad Linden gekry. Die strate was netjies, en daar het baie nuwe besighede en restaurante bygekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Antoinette

Jy is altyd welkom. Baie dankie dat jy die aandag op Linden gevestig het. Dit is spesiaal, nè! Ons woon sedert 1975 hier en het gesien hoe dit groei tot die hegte gemeenskap wat dit vandag is.

Ron & Marelyn Tyler

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Zunelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zunelle D
Besigheidsreis

Baie teleurstellend en onprofessioneel.

Die diens was uiters onprofessioneel met die persoon wat die plek bestuur wat in die kamer inkom. Glad nie vriendelik nie. Ek sal definitief nie weer daar bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Zunelle
It is unfortunate that when you arrived, you were in such a hurry to get to an appointment at Wits, that you did not afford me the opportunity to come up to your expectations wrt professionalism and allowed me to give you a brief introduction to Cherry Tree Cottage and our facilities available...viz wifi, DSTV, electric blankets etc. You had booked selfcatering accommodation, and due to COVID, breakfast was optional and servicing limited to twice a week. We hope your conference in Pretoria went well.
Warm regards Marelyn & Ron Tyler

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Carla D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Enkelreisiger

Vriendelike mense en baie netjies.

Sentraal geleë en netjiese fasiliteite asook vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

It was a pleasure having you stay, Ilse. Take care. Ron & Marelyn.

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Elmarie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die beddegoed is baie oud, maar skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Elmarie
I'm glad you enjoyed your stay.
Thank you for drawing our attention to the condition of the linen.
I will look into it.
Warm regards and compliments of the season to you.
Marelyn

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Ina L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye en gerieflike verblyf, uitstekend geleë in Linden, JHB.

Die gasheer en gasvrou was baie hulpvaardig en het hul bes gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sterk WiFi het aanlynvergaderings vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Ina
So glad you enjoyed your stay and we were able to facilitate your zoom meetings.
You are always welcome. Warm regards. Ron & Marelyn

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Awie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Awie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend, maar parkering is 'n probleem.

Oorwegend tevrede. Het die oornagverblyf geniet en sal weer daar wil vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Awie
Thank you for choosing Cherry Tree Cottage as your stay over. The month end weekend can be busy... which we were and to complicate matters we were also entertaining. Needless to say we will not be doing so again for quite a while with COVID19!
We apologise for any inconvenience caused and hope to see you again soon! Warm regards and stay safe. Marelyn & Ron Tyler

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Maderi V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maderi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Die eienaars was meer as bereid om te help waar hulle kon met ekstra versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Maderi
It was a pleasure having you stay with us. We always do our best to keep our guests happy! Take care and stay safe. Marelyn & Ron

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Wilma D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma D
Besigheidsreis

Gemaklik.

Lekker sentraal geleë. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Wilma... you are always welcome. I hope we see you again soon. Warmest regards Marelyn

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Pierre J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquillity in the centre of Linden.

Comfortable bed. Clean, well-equipped room and bathroom. Beautiful garden and safe under cover parking. I can recommended it as a good place to stay if you want a peaceful night's rest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vrede en rustigheid in die middel van Linden.

Gemaklike bed. Skoon, goed toegeruste kamer en badkamer. Pragtige tuin en veilige onderdakparkeerplek. Ek kan dit aanbeveel as 'n goeie blyplek as u 'n rustige nagrus wil hê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Pierre
We are so glad we reached your expectations. It certainly makes it worthwhile to receive a good review from a happy guest.
Warm regards,
Marelyn and Ron

Cherry Tree Cottage Linden B&B
Charne R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig.

‘n Veilige oornagplekkie wat baie goed geleë is. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Charne,
Thank you for taking the time to review us. We value your feedback.
It was a pleasure to host you and we look forward to your return.

Warm regards
Ron & Marelyn Tyler

Cherry Tree Cottage Linden B&B
John B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike B&B.

Ons het een nag oorgebly en het die interessante dekor verfrissend ervaar. Ek dink dit sal beter doen indien daar voorsiening gemaak word vir twee-punt plugs in alle eenhede. Ek sou ook voorstel dat dit meer duidelik uitgelig word dat ontbyt nie ingesluit is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cherry Tree Cottage Linden B&B se terugvoer

Hi Jj

Thank you for taking the time to give us a review, we appreciate your feed back and we are glad you enjoyed your stay in Imvula.
I'm sorry you didn't find the two pin diamond plug points... I know they tend to get hidden behind the coffee&tea tray/ kettle/ microwave on the service counter.
All our units have a selection of plugs to choose from.

We have been in business since 1997 when we first started as a B&B, and back then breakfast was always included in the rate. But, the trend has more recently been to trim the rates where ever possible. So to enable folk to compare "apples with apples" we have moved with the times now to offer our accommodation as rather "limited self catering" with breakfast as an optional extra.

I have asked Lekkerslaap to check that the rate is displayed correctly on the site as room only, and that the confirmation letter does show that the rate is room only.

We look forward to welcoming you back in the future.
Warm regards
Marelyn & Ron Tyler


Cherry Tree Cottage Linden B&B
Willem C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Besigheidsreis

Baie goeie ontvangs deur vriendelike mense.

Regtig aan te beveel vir sakeverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie P

Dit was baie aangenaam om daar te bly.

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was pragtig. Ons wou skoon nog 'n aand bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Enkelreisiger

Wonderlike mense en pragtige kamers.

My ma (86 jaar oud) het alleen hier oorgebly. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en het haar baie tuis laat voel. Ek kan hierdie pragtige gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels G
Enkelreisiger

Lekker!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene J

Een woord: wonderlik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

'n Rustige en aangename verblyf. Elke eenheid is baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R938
R938 R844
per nag, vir 2 mense
Vanaf R938
R938 R844
per nag, vir 2 mense
Vanaf R938
R938 R844
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9de Straat 57, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733dcb1c78f227a18e4b4141cf5e0d917435ffce272e20e4bcaf3ab8bbeabcc8662f5dfcb38d0cb283713017998895b4186f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R938 nouVanaf R844 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 57 Ninth Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.140793097825 27.996212393045