Cherryhill House
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillstraat 26, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Cherryhill House is in Clarens geleë in die Vrystaat, en bied gerieflike verblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié stylvol versierde huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak met ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Ondervloerse verhitting is ook beskikbaar regdeur die huis.
Daar is ook 'n solderarea met 'n slaapbank, ideaal vir 2 kinders. Let asb. daarop dat beddegoed en linne nie voorsien word vir die slaapbank nie.
Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n elektriese stoof, gaskookblad, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerde en slimkaart saam te bring. Die sitkamer het ook 'n lekker kaggel.
Daar is 'n ingeboude braai op die stoep met 'n pragtige berg-uitsig. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitdubbelmotorhuis.
Slaapplek
’n Bespreking by Cherryhill House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hillstraat 26, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Cherryhill House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hillstraat 26, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom