Chesapeake Bay 11
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 147, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chesapeake Bay 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied 'n asemrowende uitsig vanaf die balkon en die kompleks is oorkant die strand en die getypoel.
Let asb. dat dié woonstel op die grondvloer is, maar dit word via 2 stelle trappe bereik. Dit het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n Open View-dekodeerder. Indien gaste DStv verksie kan hulle hul eie dekodeerders saambring (geen Explora-dekodeerders nie). Die leefarea bied toegang tot 'n patio.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, tennisbaan en onderdakparkeerplek vir gaste se voertuie. Die kompleks is ook naby Margate North Beach, restaurante en ander geriewe in die area.
Let asb. daarop dat geen harde musiek, partytjies en meer gaste as waarvoor daar bespreek is toegelaat word nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Chesapeake Bay 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Marinerylaan 147, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 147, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom