LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chesapeake Bay 21 | LekkeSlaap
+17

Chesapeake Bay 21

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chesapeake Bay 21 is 'n selfsorgwoosntel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks is oorkant die pad vanaf die strand en getypoel.

Let asseblief dat die beheerliggaam en eienaar nie partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste toelaat nie.

Dié woonstel is op die eerste verdieping met slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n patio met 'n privaat braai-area.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, tennisbaan en onderdakparkeerplek vir voertuie. Die kompleks is ook naby Margate North Beach, restaurante en ander geriewe in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Chesapeake Bay 21 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Chesapeake Bay 21
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chesapeake Bay 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyU4HgVZGv3vKBvGAMjXqED1uUW1UAptLMlLczrAy82AhcyRHjj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 147 Marine Drive Lawrence Rocks 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.8700655 30.3674722
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!