LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chesapeake Bay 49 | LekkeSlaap
+37

Chesapeake Bay 49

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Chesapeake Bay 49
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dewallie F - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewallie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek van roetine.

Ons het baie lekker gebly, die see-uitsig is fantasties. Sal verseker weer bespreek.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb enige tyd weer.

Chesapeake Bay 49
Cindy B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Only problem was a leaking roof and kitchen could be better equipped.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Cindy. Ek waardeer dit. Jammer oor die water in die dak. Ons werk daaraan. Sal opname van kombuisware gaan maak en aanvul. Kom gerus weer.
Sal vir jou afslag gee. Groete,
Vanessa

Chesapeake Bay 49
Nastassja D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja D
Gesin met klein kinders

Ek sal elke jaar teruggaan, want 'n mens kry waarde vir jou geld en foto's lieg nie.

Die enigeste ding wat ek sal verander is die stort, dit maak dit ongemaklik, want die vloer is heeltyd nat en kinders kan bad by die see nie, want hulle gaan in hulle eie sand bad. Maar dit is 'n wonderlike plek en het kla 'n besluit gemaak om elke jaar terug te gaan.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek gaan werk maak van die stort en miskien glas insit in plaas van die stort gordyn in die bad. Kom enige tyd weer!

Chesapeake Bay 49
Cheval T - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheval T
Gesin met klein kinders

Fantastic with a beautiful view and feel of the ocean.

We simply loved the hospitality of James the care taker, to the cleaning staff and gardeners. Always greeted us. The place was spotless and fantastic. The view of the beach was amazing and we where right by the beach. The swimming pool was clean and easy to access in the complex we where close all shops and definitely safe. We didn't have to stress. We will definitely be coming back.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Thank you for the beautiful review. I do appreciate it.
Please come and visit again.

Chesapeake Bay 49
Karen J - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Gesin met klein kinders

Dit was n fantastiese vakansie by Chesapeake Bay.

Ons verwagtinge was oorskry. Nie net het ons waarde vir geld gekry nie, maar die uitsig was pragtig en die eenheid was baie netjies. Wat 'n wonderlike vakansie. Dankie vir al die reëlings. Julle kliëntediens is uitstekend en uiters professioneel. Wens ons kon langer bly.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Ons kan enige tyd gesels oor 'n bietjie afslag.

Chesapeake Bay 49
Willem S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel het 'n mooi uitsig, die trappe was ongemaklik met my rug probleme.

Ek sal ook die bad verwyder en met 'n goeie stort vervang. Daar lek water van die boonste woonstel deur, die mense bo moet hulle stoep vloer seël.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Willem,
Jammer oor die trappe, ek het gedink jy sal een stel trappe kan baasraak.
Daar is 'n stort in die bad maar dalk was die bad ongemaklik vir julle.
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek waardeer dit opreg.

Chesapeake Bay 49
Marishan B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marishan B
Gesin met klein kinders

Nice view of the ocean.

Clean, nice view of the ocean and affordable.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Thank you for the feedback. I appreciate your input.

Chesapeake Bay 49
Denver D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular, restful.

From inception (booking) to departure the personnel dealing with us were professional and helpful.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Thank you for this beautiful review. Much appreciated. Please visit again.

Chesapeake Bay 49
Dries V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens en vriendelike mense.

Die area is nie meer van watwonders nie. Baie vervalle, vuil en sal ongelukig nie weer dieselfde area kies in die toekoms nie.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit. Ons, as gemeenskap, werk aan 'n paar idees om 'n verbetering te maak.

Chesapeake Bay 49
Rinda O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda O
Gesin met tieners

Dit was regtig 'n baie skoon woonstel en alles was perfek.

Ons sal beslis weer gaan.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit dat jy tyd afgestaan het om dit te doen. Kom asb weer enige tyd met 'n bietjie afslag. Lekker dag.

Chesapeake Bay 49
Elritia K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elritia K
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik in die woonstel gebly!

Ons sal vir seker weer by Chesapeake Bay 49 gaan bly!

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het julle tyd hier by ons geniet. Kom asb enige tyd weer!

Chesapeake Bay 49
Nico D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nico D
Gesin met tieners

Gemiddeld.

Mooi uitsig, eenheid teleurstellend.

Chesapeake Bay 49 se terugvoer

Nico,
Baie dankie vir die terugvoering. Jammer dat die eenheid terleurstellend was. Ek sal dit baie waardeer as jy meer detail kan gee, dalk op WhatsApp of soos jy verkies. Ek is besig om verbeterings aan te bring maar jou opinie sal my baie help. Die 15% afslag staan nog vir volgende keer en ek hoop die eenheid sal dan 'n verbetering toon.

Chesapeake Bay 49
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Lawrence Rocks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05564bd5cf610283084c11ee1e85db41afb80d0df96ebd5197f21d45e2763be9c5e52868a66b271975c7f340d720e95bd72c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R563  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 147 Marine Drive Lawrence Rocks 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.870275167806 30.368217229843
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem