Lawrence Rocks Akkommodasie by Chesapeake Bay 5 | LekkeSlaap
+32

Chesapeake Bay 5

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Chesapeake Bay Eenheid 5, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chesapeake Bay 5 is 'n selfsorgwoonstel in Margate. Dit is die ideale plekkie vir reisigers wat die Suidkus besoek en die sonnige strande en kuslyn van KwaZulu-Natal wil verken.

Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is en suite en het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat lei na die patio en asemrowende see-uitsigte bied. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die hoofbadkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. DStv-toegang is beskikbaar. Bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam.

Die leefarea maak oop op die patio en grasperk wat 'n 180°-uitsig oor die see bied. Daar is 2 parkeerplekke vir die eenheid. Daar is 'n swembad, tennisbaan en braaigeriewe op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Chesapeake Bay 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Chesapeake Bay 5
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 147, Chesapeake Bay Eenheid 5, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chesapeake Bay 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 147, Chesapeake Bay Eenheid 5, Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0YzYwNGZjLTMxYTItNGViYi05YWQ0LTVmMjY5ZWNhMDliZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 147 Marine Drive Chesapeake Bay Unit 5 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.86993443809 30.367782711983
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za