Chesapeake Bay 53

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chesapeake Bay 53 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks in Margate. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en is naby verskeie winkels, restaurante en geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Daar is 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 6 stoeltjies. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV, en die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n ketelbraai.

Die Chesapeake Bay-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n klimraam, 'n tennisbaan en gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op vir perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Chesapeake Bay 53 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chesapeake Bay 53 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false