Lawrence Rocks Akkommodasie by Chesapeake Bay 57 | LekkeSlaap
+21

Chesapeake Bay 57

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Chesapeake Bay , Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chesapeake Bay 57 is 'n selfsorgdakwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks op die grens van Margate en Ramsgate. Dit bied direkte toegang tot die strand en getypoel.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en albei kamers het skuifdeure wat lei na die balkon. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, kookplaat, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei en glase in. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die leefarea het 'n skuifdeur wat lei na die balkon met 'n 180 grade-uitsig oor die Indiese Oseaan. Kom geniet die ongelooflike uitsig waar jy ook walvisse en dolfyne kan gewaar.

Die Chesapeake Bay-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, speelarea vir kinders en 'n tennisbaan. Daar is 2 aangewese, veilige parkeerplekke vir die dakwoonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Chesapeake Bay 57 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Chesapeake Bay 57
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marinerylaan, Chesapeake Bay , Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chesapeake Bay 57 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Chesapeake Bay , Margate , 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7JTW6Ucdp4rtX8hmPGEAe89Qnkpf9abhkHhA28T6ywmHbv3xEq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Marine Drive Chesapeake Bay 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.869922926929 30.36776125431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za