LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chesapeake Bay 9 | LekkeSlaap
+34

Chesapeake Bay 9

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Chesapeake Bay 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dino A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dino A
Gesin met klein kinders

Ons het 'n lekker tyd gehad dankie.

Goeie waarde vir geld.

Jeanie S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S

Fantasties!

Die eenheid is baie goed toegerus en skoon. Peter is baie hulpvaardig en bereid om te help. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Die ysmasjien en skottelgoedwasser is 'n bonus vir enige vakansieganger. Ons het ons vakansie baie geniet! Sal die plek vir enige een aanbeveel!

Nicolene S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Afgesien van 'n verkorte verblyf en geslote strande as gevolg van Covid-regulasies, was dit 'n fantastiese paar dae. Uitsig is lieflik en die kinders het die grasperk/speelplek en swembad terdeë geniet.

Ryno V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Gesin met klein kinders

Veilig, netjies en skoon met als wat jy nodig het.

Skoonste netjiese plekkie wat smaakvol toegerus is. Alles wat jy kan nodig he is daar. Skoon vars handdoeke en beddegoed wag vir jou sodra jy daar aankom. Ekstras soos n ysmasjien en skottelgoedwasser maak die lewe op vakansie net meer soos vakansie voel. Die eienaar het vooraf gekontak en vriendelike hulp aangebied met enigiets wat ons nodig gehad het. Definitief sal ons gesin weer daar gaan uitspan.

Lizelle W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W

Pragtige uitsig.

Ons familie get baie lekker gebly. Die woonstel is baie skoon en smaakvol toegerus. Die uitsig is pragtig.

Rocher P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocher P
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf vir 'n gesin met volwasse kinders.

Pragtige opset, ideaal vir gesinne met volwasse kinders. Genoeg spasie sodat mens nie onder mekaar se voete is nie. Die eenheid is netjies en goed onderhou met alles wat jy nodig het. Groot dank aan Peter vir bydrae om dit 'n onvergeetlike vakansie te maak. Sy bystand en vriendelikheid word hoog op prys gestel. Ons sal definitief weer daar tuisgaan as ons met vakansie gaan.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mariene-rylaan 147, Margate, 4725, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjZjIzZjFlLTk1MjQtNGI3NC05ZmNiLWNkMmY0NjZmNTQ2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 147 Marine Drive Margate 4725 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 09:00 -30.870075685702 30.367748598881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!