Lawrence Rocks Akkommodasie by Chesapeake Bay Unit A | LekkeSlaap
+10

Chesapeake Bay Unit A

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Chesapeake Bay-kompleks is net suid van die besige, gewilde kusdorp Margate. Die kompleks kyk uit oor 'n beskutte baai wat sowat 1 km vanaf Margate se hoof-swemstrand is en is stapafstand vanaf die visvang-pier.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en het 2 badkamers. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Bring egter jou eie dekodeerder en slimkaart. Daar is 'n gasbraai buite.

Die swembad is langs die tennisbaan en wasgeriewe geleë. Winkelkomplekse, restaurante en plaaslike toeristebesienswaardighede is binne stapafstand of slegs 'n kort ry-afstand vanaf die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Chesapeake Bay Unit A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Chesapeake Bay Unit A
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chesapeake Bay Unit A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNDRmYWRlLWJkNTAtNGRmYy1hYmY0LTk0YzQyMjZmZjMyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 125 Marine Drive Chesapeake Bay 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.869810117486 30.367549359798
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za