Chesapeake Bay Unit B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chesapeake Bay Unit B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die Chesapeake Bay-kompleks in die gewilde kusdoprie, Margate. Die kompleks kyk uit oor die afgeleë baai, 1,6 km vanaf Margate se hoofswemstrand. Margate se visvangkaai is slegs 700 m van die kompleks af.

Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die woonstel beskik oor 2 badkamer, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en daar is 'n ontbyttoonbank. Wasgoedgeriewe sluit 'n wasmasjien in. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad langs die tennisbane, en daar is wasgoedgeriewe op die perseel. Die ligging bied toegang tot winkelsentrums en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Chesapeake Bay Unit B sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chesapeake Bay Unit B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R775 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false