Kiepersol Akkommodasie by Chestnut Country Lodge | LekkeSlaap
+32

Chestnut Country Lodge

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm 5JU, Emmett Pad, , Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Chestnut Country Lodge is in die pragtige Kiepersol-distrik naby Hazyview in Mpumalanga. Gerieflike verblyf, fynproewerskos en vriendelike diens.

Die lodge bestaan uit 13 en suite-kamers en het 8 standaardkamers, waarvan 6 enkelbeddens het, en 2 koningingrootte-beddens het. Daar is 4 luukse suites en die Chestnut-suite. Al die kamers het gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep wat 'n uitsig het oor die swembad en op die berge.

Die Krugerwildtuin is op jou drumpel, sowel as die pragtige Panorama-roete.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Chestnut Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Farm 5JU, Emmett Pad, , Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Chestnut Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm 5JU, Emmett Pad, , Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZDQzOTc4LWQzMDctNDBkNy04Njc3LTFiYjljOTQ2M2FkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Farm 5JU, Emmett Road Kiepersol 1241 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.050172190469 31.051302799119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za