Cheval Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cheval Self-catering Cottage is op die eienaar se perseel op 'n landgoed in Midrand. Dit is sentraal wat die verblyf ideaal maak vir sakereisigers. Tog is Midrand 'n gewilde perdrystreek met residensiële landgoedere en agterpaaie waar toeriste en vakansiegangers 'n rustige wegbreek sal kry.

Die losstaande eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Daar is 'n yskas, stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi, braaigeriewe en 'n privaat patio.

Gaste kan 'n potjie gholf speel, inkopies doen, by verskeie restaurante uiteet, wildkyk, voëlkyk en perdry.

Slaapplek

'n Bespreking by Cheval Self-catering Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cheval Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false