Chez Paris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chez Paris is in die hartjie van Port Elizabeth geleë en is 'n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word. Dié pragtige verblyf is in 'n stil doodloopstraat geleë en bied 'n uitsig oor die Baakens-vallei.

Die verblyf beskik oor 2 suites en sluit 'n verskeidenheid komplimentêre dienste in. Chez Paris streef daarna om na gaste se welsyn om te sien en in hulle behoeftes te voorsien.

Chez Paris is net 1 km vanaf die Greenacres sakekern met al die provinsiale hoofkantore vir groot banke, sellulêre diensverskaffers en finansiële instansies. Dit is ook stapafstand van die Port Elizabeth-gholfbaan af waar gaste kan gaan draf of stap. Gaste kan ook in die Baakens-vallei gaan draf, voetslaan of bergfietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chez Paris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false