Wavecrest Akkommodasie by Chez Pierre | LekkeSlaap
+10

Chez Pierre

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Chez Pierre
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jan W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Gesin met klein kinders

Gasvrye eienaar. Heerlike blyplek!.

Ons is baie goed verwelkom en het baie tuis gevoel! Was nog die beste verblyf wat ons al bespreek het.

Chez Pierre's terugvoer

Vele dankies Jan!
Julle is n awesome familie!

Chez Pierre
Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf met vriendelike diens.

Baie lekker verblyf, nog baie nuut, dus kort daar nog 'n paar goed soos spieëls in slaapkamers en 'n mat in TV-kamer. Verder is als daar wat ons nodig gehaat het. Baie dankie aan Pierre.

Chez Pierre's terugvoer

Danki Johan, julle is dierbaar om so n awesome resensie te bied.
Lekker bly,
Pierre Louw

Chez Pierre
Vanaf R983
per nag (plek vir 4)
Vanaf R983
per nag (plek vir 4)
Vanaf R983
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottelbrush-singel 26, Wavecrest, Jeffreysbaai , 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArGYF3zOQbQ52ffX5T2hTDYnnMdu91BPCXiiSoE9ncBP8kqchbt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R983  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 26 Bottelbrush Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.021384740627 24.917920036843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za