Vorna Valley Akkommodasie by Chez Therese Self-Catering | LekkeSlaap
+7

Chez Therese Self-Catering

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Chez Therese Self-Catering
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marilize J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J
Gesin met klein kinders

Netjies en vriendelike ontvangs.

Ideaal vir ons en ons kinders (5 en 8 jaar oud). Alles wat nodig is, was byderhand en dit was naby aan die hospitaal en winkels. Netjies, veilig en stil in aande.

Pc M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc M
Besigheidsreis

Netjies, baie skoon, baie sentraal geleë,

Baie netjies en skoon. Beddens baie gerieflik, eienaar was baie behulpsaam en die plek is baie sentraal geleë, veilige parkeerplek ook relatief stil wat bure betref, sal definitief weer daar bly as ek moet oorslaap in daardie omgewing, waarde vir geld.

Annemarie D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Gesin met klein kinders

Pragtig en veilig.

Hoewel dit heerlik was en ons baie veilig gevoel het siende dat ons van die platteland kom was daar ongelukkig geraas wat gesteur het aangesien dit in 'n kompleks is waar baie ander mense bly.

Chez Therese Self-Catering's terugvoer

Many thanks for your reply, Annemarie. The unit with 2 toilets was not available for the period that you had booked. Please enquire for it specifically when visiting in future.

Chez Therese Self-Catering
Sohana S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sohana S
Saam met vriende

Was a good stay.

Very friendly lady that owns the place, a lovely stay indeed. Although two toilets would have been a lot more convenient.

Renaud C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renaud C
Enkelreisiger

Very friendly and secure. Self-catering as well.

Very warm welcome and the place is very clean.

Louise K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie baie gemaklik nie.

Alhoewel die gasvrou baie gasvry was het ons eerstens gesukkel om by die hek in te kom omdat die hekwag kwansuis nie die persoon waarvoor ons gevra het geken het nie. Die woonstel was op die oppervlak skoon en netjies met ons aankoms. Ons het afgepak en is uit vir die aand toe ons terugkom wou ek vir ons iets te drinke maak. Daar was geen verromer vir die koffie nie, slegs bruinsuiker geen wit suiker of dieet suiker nie. Geen rooibos tee nie, melk en koffie was daar wel, toe ek in die kombuis kom het ek my lus om enige iets daar te drink verloor aangesien die hele kombuis krioel het met kokkerotte asook die badkamers. Toe my dogter haar tas by die huis uitpak het sy 'n gas saamgebring. Daar was geen handewasseep of lug verfrisser in die toilet of op die wasbak nie. Sal nie graag weer daar wil slaap nie.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NDI0ZDM3LWYwMjktNGNjMC04NTFlLTQwYTdkNzllNDUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Pretorius Street Midrand 1685 Gauteng 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -26.006209207554 28.113350202329
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za