Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chianti's Self Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Chianti's Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Riana B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Baie gerieflik. Sal weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

Julle se week hier het gou verby gegaan. Dit was lekker om julle te ontmoet en te akkommodeer.

Chianti's Self Catering
Kajaal N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kajaal N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute pleasure. Definitely going back.

Kind and friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli H
Gesin met klein kinders

Was huis weg van huis!

Ons het heerlik vakansie gehou, die huis is baie lekker ruim met baie spasie, self al was ons baie mense. Die kinders kon ook lekker speel op die groot erf sonder om iemand te pla. Dankie Riana en Andre vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

Hi Anneli, dit was so lekker om julle te ontmoet en te akkomodeer. Julle was rêrig maklike gaste. Ek waardeer dit. Hoop om julle weer hier te hê.

Chianti's Self Catering
Elandre K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

The owners went out of their way to make us comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

Elandre, baie dankie vir die mooi resensie. Ek was so dankbaar dat julle sulke maklike gaste was. Báie dankie. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Moet sê julle Kersfees ete het heerlik gelyk.

Chianti's Self Catering
Estelle G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit kuier was so aangenaam. Die gasvrou Riana maak seker alles is perfek en laat jou so tuis voel. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Die geriewe is 100%. Sal definitief weer Chianti's gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

Hi, baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle was sulke maklike en vriendelike gaste. Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.

Chianti's Self Catering
Kitania G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitania G
Gesin met klein kinders

Absolute pleasure to stay at Chianti's.

My husband and I spent our honeymoon here 5 years ago and now we were back for our 5th year wedding anniversary with our 5 month old. We had a great time with great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en stil.

Andre en Riana is baie baie gasvry en gaan uit hul pad uit om die verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie O
Gesin met tieners

Heerlike kuier in 'n pragtige plek. Vriendelik verwelkom deur twee pragmense. Sal dit enige dag aanbeveel. Baie dankie, julle twee, dit was heerlik, ons maak gou weer so.

Aangename verblyf in 'n pragplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Sakkie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.

Chianti's Self Catering
Ina S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Riana en Andre was die beste gasvrou en gasheer wat ons nog ooit by tuisgegaan het. Die plekkie was skoon netjies en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

Hi Ina. Baie dankie vir die resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir die geselsies as ek daar verbygegaan het. Baie sterkte vir julle.

Chianti's Self Catering
Rita V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, skoon en netjies.

Eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons tuis te laat voel, en die verblyf was skoon, netjies en luuks. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

Rira en Willie. Dit was net n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer. Baie bly dat julle byons bespreek het. Sien uit na die volgende besoe/kuier

Chianti's Self Catering
Chandrasen M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chandrasen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit was overpriced, uncomfortable and in very dirty.

I stayed in the family unit which was dusty and dirty and was not cleaned before we arrived. The dishes had oily residue on it and the couches were very uncomfortable had an unpleasant smell. Although the unit is self catering it has very basic dishes and the fridge leaks. I feel that this unit was overpriced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

We did our best to accommodate you and make your stay satisfactory. You did bring more guests than originally booked. We immediately attended to your requests and washed the throw on the couch again even though the unit was serviced and cleaned before check-in. We did not have any complaints regarding a bad smell or the fridge from any of the guests who stayed in the unit before or after you. We will, however, check on the fridge and make sure that it functions correctly we would have attended to the issue if you informed us during your stay.

Chianti's Self Catering
Lu-ann O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lu-ann O
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker!

Groot en mooi huis. Diens was behulpsaam. Sal definitief weer oorweeg om hier te bly. Regtig niks om oor te kla nie. Enigste voorstel is om dalk die stoof te vervang (dit werk, maar geroes) en dan hier en daar herstelwerk, bv. skanier van hoofslaapkamer se kas. Ons DStv-dekodeerder het ook nie gewerk nie, en na 'n gesprek met DStv self, was die terugvoering dat dit 'n installasie probleem is. Dit nie opgeneem nie, want ons wou eerder lekker vakansie hou as TV kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chianti's Self Catering se terugvoer

Beste Lu-ann,

Baie dankie vir die terugvoer. Jy moes my net gesê het van die DStv, wat net SABC 1,2,3 en e.tv is, ons sou dit dadelik vir julle kon uitsorteer. Ek is nie seker hoe Multichoice vir julle sê dis 'n installasie probleem nie, gewoonlik moet die rekeninghouer self bel en sekuriteitsvrae beantwoord voor die konsultante kan bevestig wat die werklike probleem is. Tog is ek bly julle het die tydperk geniet. Ons het ook alreeds plate vir die stoof bestel.

Chianti's Self Catering
Melanie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie L
Gesin met klein kinders

Ruim en baie privaat.

Baie lekker gebly, toesluit motorhuis en hek is great. Kliëntediens wat great. Plekkie is groot genoeg en alles is netjies. Al wat sleg was, binne seisoen kon ons nie by Port Edward strand swem nie, was te besig. Ons het Glenmore sands toe gery, darem nie te ver nie. Lekker stil plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie R
Gesin met tieners

Excellent host, most comfortable accommodation, nice quiet environment and not far from the beach.

We were very impressed with the accommodation and Chianti's very caring hosts Andre and Riana. The place was impeccable and well organised. Chianti is also a very secure location and close to the beach. The accommodation has everything you would want for a comfortable stay. We will definitely visit again. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kasaven G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kasaven G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet, relaxing and peaceful, would definitely go back, no need to find alternative accommodation.

Excellent hospitality, outdoor also very neat and tidy, will recommend to anyone who wants a relaxing vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig, skoon en uiters vriendelik.

Vandat ons daar aangekom en totdat ons 3 dae later ongelukkig moes huis toe gaan was ons gemaklik en het tuis gevoel. Alles was top gehalte en waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ineke B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde!

Chianti is goed toegeruste verblyfplekkies en die eienaar Rina gee baie goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcell D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcell D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik,.Riana en Andry was baie vriendelik en hulpvaardig.

Baie gerieflike woonstel met alles wat nodig is. Die eienaars Riana en Andry was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Alles was baie lekker, van aankoms tot vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim Van Zyl V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim Van Zyl V
Enkelreisiger

Peaceful stay clean and very tidy.

See our rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lowe R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lowe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was regtig 'n baie lekker rustige vakansie gewees. Riana van Chianti's was 'n baie aangename en gasvrye gasheer gewees. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Baie lekker blyplek!

Ons het baie lekker hier gebly. Die eenhede is baie netjies en het alles wat nodig is. Die huis is loopafstand van die strand af. Riana was fantasties en het uit haar pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons benodig. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons het heerlik gekuier. Alles was netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana W - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana W
Besigheidsreis

Baie baie netjies en skoon gerieflik en ruim.

Ons het lekker gebraai op die groot lang stoep. Kan dit aanbeveel vir enige persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl K
Gesin met tieners

Chianti's self catering is die lekkerste plek wat jy kan kry: 11 uit 10.

Daar is net 1 probleem met die plek, en dit is as jy daar is wil jy nie weer terug huis toe gaan nie. Dit is beter as 'n vyfster: netjies, skoon en baie mooi. Sal enige iemand aanraai om daarheen te gaan en ek gaan beslis weer terug, maar vir 'n langer tydperk. Ons het dit vreeslik baie geniet en die eienaars is baie vriendelik. Chianti's self catering is 'n 11 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Ons was aangenaam verras met die gehalte van verblyf en die gasvryheid van die bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Baie netjies. Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig! Klein juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatiema M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatiema M
Gesin met klein kinders

We had an amazing time

Even my 3 yr old enjoyed every minute. Would definitely go back. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mickey S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow speech less

Wow what a great home away from home; great hospitality.......I miss the place already.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lola M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lola M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly flawless

Serene - it was like we were the only ones in the whole of Port Edward. You'll definitely see us again. Next time I'll bring my 13 year old as between the beach and the lovely pool at the Unit, I know they'll have a blast. Two words aptly sum up the experience "Perfectly Flawless". Easy access to the bustling small centre, to visiting the Portuguese shipwreck site, to the great Bootleggers pub, down to the drive to the Crayfish Inn (Ramsgate) for our lunches. There were only big smiles all around at this experience. The booking from the time I searched it on the net until after the confirmation, was smooth sailing. Will definately use TravelGround again and return to Chianti's Self Catering. Many hugs from Lola.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Gesin met tieners

Rustig!

'n Baie rustige en veilige omgewing. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raija D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raija D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent sel-fcatering accommodation

Location is quiet as it is located beyond main street. The owners are excellent, friendly and try to help you in every respect. The smallest Unit was more than sufficient for 2 persons, as it was well equipped and furnished with a good taste. This was the best choice of our 5 different self-catering accommodations during our trip along the Eastern Coast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Akita N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was beautiful & peaceful.

Excellent experience. We had a very good time. Riana is an amazing host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Asemromend, onbeskryflik, gasvry, vriendelik. Sal weer daarheen gaan.

Riana en haar man was altyd. behulpsaam en uiters vriendelike mensies. Hulle is mense wat sommer diep in ons harte gekruip het. Die verblyf was heerlik en die eenhede is uiters smaakvol gedoen. Dankie ook aan lekkerslaap vir jul wonderlike diens. Ek waardeer dit opreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Usha J - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Usha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fabulous place to stay in.

I will recommend the destination as well as the accommodation to anyone that is looking for peace and tranquility. Away from the city life, a place to relax and let your hair down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy V - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous

Everything about Chianti's was brilliant, Riana and Andre are a lovely couple who makes you feel welcome and at home definately recommended and will definately go back thank you again Riana and Andre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristol-weg 376, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e3a960dc8f847b209ca6962ba21ac1905c75d622e43b68a9322a96cbf07460daf8cb1fd40924e10c5c611ab10b13d8d745?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 376 Bristol Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.049615869126 30.224633216858
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem