Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chianti's Self Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristol-weg 376, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chianti Self Catering is in die pragtigte, stil vissersdorpie Port Edward. Dit is die laaste dorp op die Suidkus voor die Transkei. Die eienaars woon op die perseel en is beskikbaar vir enige bystand.

Die verblyf beskik oor ’n romantiese eenheid vir 2, ’n luukse familie-eenheid vir 4 en ’n huis. Elkeen van hierdie eenhede het ’n privaat badkamer, ’n ten volle toegeruste kombuis of kombuisie en ’n groot onderdakpatio met braageriewe, waar blou-apies dalk soms kom kuier. Gaste in die luukse familie-eenheid en die romantiese-eenheid het toegang tot die swembad wat ’n uitsig oor die see bied.

Chianti verskaf 'n ontspanne omgewing waar gaste se behoeftes aan voldoen word. Die instansie is omhein en daar is veilige parkeerplek met direkte toegang tot 'n privaat ingang, sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Daar is ook onderdakparkeerplek.

Port Edward is 'n gewilde visvangbestemming. Gaste kan lekker doendinge op die pragtige Silverstrand geniet. Port Edward is sentraal geleë met 'n verskedenheid Suidkus-besienswaardighede soos Elandsmeer, Oribi-kloof, Umtamvuna Natuurreservaat en Leopard Rock, om maar net 'n paar te noem. As jy 'n entoesiatiese gholfspeler is, kan jy kies en keur tussen 'n paar gholfbane, soos die Wildekus-, Port Edward-, Southbroom- of San Lameer-gholfbane. Klim die 86 trappe van die North Sand Bluff Vuurtoring, vir asemrowende uitsigte oor die kus.

Neem asb. kennis dat geen harde musiek, geraas of troeteldiere toegelaat word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Chianti's Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bristol-weg 376, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chianti's Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristol-weg 376, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e3a960dc8f847b209ca6962ba21ac1905c75d622e43b68a9322a96cbf07460daf8cb1fd40924e10c5c611ab10b13d8d745?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 376 Bristol Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.049615869126 30.224633216858