Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chic Shack

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chic Shack is in Riebeek-Kasteel geleë en dié area is veral bekend vir wynproe, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Kloovenberg Wyn- en Olyflandgoed, De Oude Kerk Museum eb Bothmaskloofpas.

Die verblyf het 'n omsetter wat die ligte en TV gedurende kragonderbrekings kan aandryf. Geen kragproppe sal werk tydens beurtkrag nie.

Die selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n waaier, 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi in. Daar is ook 'n stoep met 'n braai en 'n privaat ingang. 'n Tweeplaatgasstoof en WiFi is gedurende beurtkrag beskikbaar.

Geriewe op die perseel veilige parkeerplek in en gaste kan ook doendinge soos voëlkyk en swem op die perseelgeniet.

Aktiwiteite in die area sluit wynproe, fietsry, en voetslaan by Kloovenburg in.

Slaapplek

’n Bespreking by Chic Shack sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Chic Shack
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chic Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeGi3g3hiaYakHdBdNbIgsktSKN0xTzVUz8bUvklYzL2wDldsb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 19 Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.38532729392 18.894424761902