Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chicane Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R336, Chicane Farm, Sunland, Addo, 6115, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chicane Bed and Breakfast is goedgeleë op 'n rustige erfdeel naby talle besienswaardigehde in die Addo-area, Kirkwood en Sondagsriviervallei. Die gastehuis is 'n grasieuse plaashuis waar plattelandse leefwyse, varslug en oop vlaktes, en luukse privaat akkommodasie een word.

Verblyf by Chicane Bed and Breakfast bestaan uit 4 gastekamers en 2 individueel versierde kothuise. Elke kamer en kothuis het 'n en suite-badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het besonderse uitsigte oor die tuine en die plaasomgewing.

Gaste kan soggens 'n plaasontbyt met seisoenale vrugte en tuisgebakte brood geniet. Die gastehuis spog ook met gratis WiFi, 'n swembad en 'n lapa met 'n braai-area.

Chicane Bed and Breakfast is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede soos die Addo Nasionale Olifantpark, nabygeleë restaurante, winkeltjies en ander besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing verken kan word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Chicane Bed and Breakfast
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Langs die R336, Chicane Farm, Sunland, Addo, 6115, Oos-Kaap
  • Gaste dink Chicane Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R336, Chicane Farm, Sunland, Addo, 6115, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd136fbf7210e3dab543f65536821613c8a4d5dfdee2ffd64c9e78f14ea9107a32ccf31ce892880a038e25db3f53095da865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the R336 Chicane Farm 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50874807025 25.604349277459