Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chillax with River Views

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Chillax with River Views
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Shawn W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn W

Beautiful and relaxed.

What a beautiful, relaxing environment. The house is nothing short of amazing, from having all crockery and cutlery to the bedrooms and multiple bathrooms for our group to enjoy comfortably. It felt like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rashieda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashieda V
Gesin met klein kinders

Stay was great.

Wonderful. Great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie nice gewees. Ons kom weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Gesin met klein kinders

Lekker ruim en skoon.

Groot huis, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine C
Saam met vriende

Die huis is pragtig en bitter ruim. Dit is in 'n kompleks en dus moet mens baie bewus wees van geraas. Nie altyd maklik vir groot groep mense om dalk nie te hard te gesels ens nie. Huis is goed ingerig. Het ongelukkig gesoek vir vadoeke en skottelgoedwasmasjien-pille. Ons nie geweet dat ons dit moes saamneem nie. Verder heerlik gekuier. Baie dankie.

Pragtige, netjiese en ruim huis. Mooi ingerig, behalwe geen vadoeke of seep ens in kombuis en badkamers. Moes eie handdoeke neem, maar ons was ingelig oor die handdoeke. Mens word gewaarsku om nie geraas te maak nie, wat nie altyd maklik is vir so 'n groot groep mense nie. Die huis kan 12 mense neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tandi O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tandi O

Lekker groot huis met baie spasie - perfek vir 'n groot groep.

'n Lekker huis met genoegsame spasie vir 'n groep. Goed ingerig (kort net bietjie meer sitplek en dalk 'n lekker tafel). Skoon, lekker geleë en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O

Lekker huis vir 'n groep mense.

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is ruim en skoon. Kombuis is baie goed toegerus. Groot braaiplek is heerlik. Onthou om handdoeke saam te vat sowel as komberse. Dit kan koud raak in die winter en daar is min komberse. Die huis het 'n mooi kloofuitsig en bietjie van die rivier ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neshwille S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neshwille S
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier, pragtige skoon huis met die mooiste uitsigte, alles was perfek.

Dankie Wayne, dokriska.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terri-lynn L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri-lynn L
Saam met vriende

We booked a cousins vacation and had an absolute blast.

This house was really lovely, we actually all felt that while the pictures were good, they didn't really do the place justice. The hosts were friendly and helpful. The house contains everything you could possibly need and the beds and couches are very comfortable. The house is also very close to some of the restaurants and 1 of the shops. Would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindiwe B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe B
Saam met vriende

Die wegbreek was lekker.

Baie mooi huis met 'n rustige atmosfeer. Baie dankie vir goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, La Riviere Landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f493f28bf3753166e73f563ada394ae6efd717808335b1a28d78ea129d6376a895cacdc65798ad9620546fdac6a77f510a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 Main Road La Riviere Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.395449782034 20.831817325999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem