Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chillax with River Views

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, La Riviere Landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Chillax with River Views is op 'n klein landgoed naby die Breederivier in Witsand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis met 'n uitsig oor die rivier.

Die huis het die ideale ligging net 'n entjie se stap af met die pad na 'n afgeleë strandjie langs die rivier.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers en het slaapplek vir maksimum 6 volwassenes en 6 kinders. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk, 1 slaapkamer met 2 stapelbeddens en nog 'n slaapkamer met net 1 stapelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar en linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is TV's in die boonste en onderste vermaakareas en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring om DStv te kyk. WiFi is ook beskikbaar.

Ekstra geriewe sluit 'n pooltafel en braaigeriewe in.

Gaste het toegang tot die hele huis, behalwe die motorhuis en stoorkamer.

Slaapplek

’n Bespreking by Chillax with River Views sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Chillax with River Views
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoofstraat, La Riviere Landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chillax with River Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, La Riviere Landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f493f28bf3753166e73f563ada394ae6efd717808335b1a28d78ea129d6376a895cacdc65798ad9620546fdac6a77f510a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 Main Road La Riviere Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.395449782034 20.831817325999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem