Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chobe River Camp

Tentekamp

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Chobe River Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Charles E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E
Enkelreisiger

Relaxing

I found the whole place relaxing and as stated on the site. Saw lots of animals next to the river. Definitely, a great place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha C
Gesin met tieners

Naam is misleidend.

Die lodge is naam is 'Chobe River Lodge' maar dit is nie geleë aan die kant van die Groot 5 wild van Chobe-park nie. Dit is die pragtigste lodge, maar het geen wildondervinding nie. Die webtuiste moet dit duidelik maak dat die naam misleidend is en dat mens nie Chobe sal ondervind by die lodge nie. Maak dit duidelik dat die lodge aan die Namibia-kant is wat nie aan die wildkant van die reservaat is nie. Tweedens, moet geen SA-gaste na die lodge stuur nie, want die Covid-prosedures maak dit onmoontlik om selfs oor die grens te ry na Chobe vir wildbesigtiging. Met Covid is die regulasie dat die toets net 72 uur geldig is en mens moet in Katima Namibia gaan vir hertoets as jy wil heen-en-weer en dit is 'n lang proses en baie onaangenaam met die onhulpvaardige grensbeamptes. Tweedens, die toets is nie geldig vir hertoegang nie, so heen-en-weer na Chobe-park is heel uit as opsie. Die bote kan ook nie beweeg nie, want die rivier is te laag. Die bote word wel bemark deur die webtuiste en dit is weereens misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 790
R1 790 R1 522
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 790
R1 790 R1 522
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 790
R1 790 R1 522
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3512, Ngoma-streek, 50 km vanaf Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5BFVfRpwN6VUKxiGq0M1ZQa8SmUS8xeQWcxpjuNrASOhmK8pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 790 nouVanaf R1 522 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 D3512 Ngoma Region 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.898338021796 24.728923483467