Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chocolate Box Guest House

Gastehuis
Strelitzia Suite
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die afgeleë suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Dit het ook 'n klein, privaat dek met 'n uitsig op die Helderberg. Die suite het die volle gebruik van die dakwoonstel se kombuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gazania Suite
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige en ruim suite het 'n koninggrootte-bed en die keuse tussen 'n en suite-badkamer wat oopplan of afgeskort is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die privaat dek het 'n panoramiese see- en berg-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Disa Suite
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n gerieflike ligging en bied 'n binnehof met direkte toegang tot die swembaddek, kroeg en ontbytareas. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, losstaande bad, aparte stort en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Erica Klassieke Suite
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Erica-suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King Protea Suite
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-suite het 'n koninggrootte-bed, losstaande bad, groot stort, 2 wasbakke, 'n privaat toilet en 'n sitarea met 'n see-uitsig. Die instapkas het lugversorging en daar is 'n privaat stoep met meubels en ingeboude braaigeriewe. Die suite het die volle gebruik van die dakwoonstel se kombuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R5 750
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgdakwoonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak elk. Die kombuis en opwaskamer is met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die stoep het ingeboude braaigeriewe waar gaste eindelose sonsondergange en die stadsliggies saans kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kinders onder die ouderdom van 12 jaar word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10db6feb0aac7152d95ac4c94bb87c576186d03a3ee0493388250941476b151db4f3bc1768503019404a17ed245d3a43f74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 34 Champman Avenue Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161367620375 18.873452246189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem