Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chocolate Box Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chocolate Box Guest House is teen die berg in Gordonsbaai geleë en word omring deur die pragtige see en berge.

Geniet die Afrikason op die houtdek en in die plonspoel gedurende die dag en die eindelose sonsondergange en stadsliggies in die aand. Die elegeant en moderne verblyf is ideaal vir 'n sakereisiger of vakansiegangers.

Die eksklusiewe verblyf beskik oor 5 eenhede, naamlik die Gazania Suite, Disa Suite, Strelitzia Suite, King Protea Suite en selfsorgdakwoonstel. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, gemakstoel, yskassie, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n haardroër, satelliet-TV, 'n elektriese kluis en WiFi.

Die Erica-suite het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, lughawe-pendeldiens op versoek, WiFi, veilige parkeerplek en 24 uur-geslotekringtelevisie in. Nabygeleë aktiwiteite sluit wynproe, swem, bergfietsry en branderplankry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Chocolate Box Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chocolate Box Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10db6feb0aac7152d95ac4c94bb87c576186d03a3ee0493388250941476b151db4f3bc1768503019404a17ed245d3a43f74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 34 Champman Avenue Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161367620375 18.873452246189