Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chocolate Seahorse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Chocolate Seahorse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan.

Baie goeie verblyf, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brent S
Gesin met klein kinders

Perfect.

Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timoneen A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timoneen A
Gesin met klein kinders

Perfect weekend getaway.

Best location and best weekend. Will come and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine E
Saam met vriende

Luuks, netjies, rustig.

Verblyf was absoluut fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy G
Saam met vriende

Pragtige plek vir 'n lekker naweekwegbreek. 1 straat van die see af.

Die huis is ruim met genoeg oop ruimtes. Ons het die braai in die kombuis baie geniet, lekker om die tafel langs die vuur gekuier en tot laataand bordspeletjies gespeel met 'n glasie wyn. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die kamers is ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilly R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly R
Saam met vriende

Beautiful house and lovely amenities. Would recommend this place.

Beautiful place. Will come back. It had everything we needed. The only issue is that when it rained there was a leak. The wall between the kitchen and lounge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maroldia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroldia S

Amazing and beautiful house.

What you see on the pictures is exactly it and more! Love the decor of the house and the pool with the nice and cosy veranda. We really enjoyed our stay at Chocolate Seahorse. Will visit soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlinn S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlinn S
Saam met vriende

Was baie lekker.

Dit was 'n lekker, aangename naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Asmarell A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asmarell A
Gesin met tieners

Die stilte was vir ons die belangrikste en daarom sal ek weer paternoster kies vir 'n vakansie, ons is verlief op stilte.

Verskriklike pratige huis van binne en buite, netjies, rustig, baie meer as wat ons verwag het, alles is net daar wat 'n mens benodig in 'n vakansiehuis. Ek was baie beïndruk met die diens wat ons ontvang het, selfs die sekuriteitswagte was so vriendelik en hul diens in die area het ons baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koren L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koren L
Gesin met klein kinders

Everything and more for incredible stay.

Chocolate Seahorse is incredible and more than what we expected, literally wowed the entire family. We had a great time and will definitely return and recommend it to other family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishce D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mishce D

Beautiful.

Everything was clean, spacious and very cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayna A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayna A
Saam met vriende

Stunning and amazing.

Beautiful home, comfortable beds and everything was available. You only needed to take your towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Gesin met tieners

Excellent.

However, on the morning of departure no DStv connection and we were constantly bothered by men selling crayfish by looking over the wall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshana G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshana G

Amazing, clean and modern.

The house was very clean and even better than the photos. Everything was available to us in terms of appliances etc. Only small issue we had was that we couldn't locate any WiFi. We felt very safe and loved the fact that it was pet friendly. Very impressed with this little gem, will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Dit was awesome.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Sal definitief weer in Paternoster gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica D
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het en kan lekker rus en kuier.

Verblyf is baie netjies. Niks kort nie. Sal dit aan mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan L
Gesin met tieners

Pragtig en gemaklik.

Ons het baie lekker gekuier. Dis 'n oulike dorpie met iets vir almal. Die tieners sou WiFi waardeer het, maar verder was als uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We truly had a very great stay in Paternoster at Chocolate Seahorse.

I took my Wife, Mother, Mother-in-law, friend and my 3 sisters and the ladies can't stop talking about the place how beautiful and clean it is and worth while all the money spend and so much more they got out of the deal. On behalf of your team assisting to arrange a quick stay like that and being so professional I would like to say thank to the LekkeSlaap team. I'm looking forward to book my anniversary next. I'll book this place any time again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique S
Saam met vriende

A mini break from all the craziness.

What an amazing mini break away from all the craziness this year. This is exactly what we needed. Chocolate Seahorse offered us everything we were looking for and more. A very well equipped, fully functional comfortable home making our stay absolutely care free, relaxing and enjoyable. Attention to detail in this home is superbly done. Definitely ticks all the boxes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansaaf S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ansaaf S
Saam met vriende

I was impressed with the place and would recommend this place to anyone.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Justine G
Saam met vriende

The house was beautiful.

We really loved the house, there was lots of space for all of us. The house is well-equipped as well. The only issue we experienced was that someone attempted to break in, luckily all the doors were locked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce K
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Baie modern en aantreklike boustyl. Die stoep en patio is uitstekend, ons het daar geboer. Die binnebraai is 'n probleem, die reuk van ou braaivleis en vet is onaangenaam. Dit bring dan ook my telling vir die netheid af. Ons het nogtans lekker gekuier, sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F
Saam met vriende

Fantasmagories.

Sal dit vir enige een aanbeveel, dit was wonderlik! Huis is baie netjies en verdien vol punte. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell K

Hoogtepunt van ons wegbreek vir die week.

Was naweek wegbreek vir my en my man en ons kinders wat alreeds uit die huis is. Dit is 'n praktiese huis waar elke kamer so is dat elkeen nog steeds sy privaatheid het en saam kan kuier in die lieflike kombuisarea. Die binne-kaggel was 'n treffer. Al wat kort gekom het was die broodrooster. Ons het ook nie 'n strykyster gesien nie. Die ketel se aan en af knoppie het gesukkel, anders was daar absoluut alles wat ons kon nodig kry. Dankie julle, was 'n onvergeetlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOGExMjIwLWRhMDEtNDNlOS04NTFhLTQ4MWVlZTU1NmJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 47 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.806328628263 17.897824198008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem