LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chris De Hoek Gastehuis | LekkeSlaap
+104

Chris De Hoek Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 20, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chris De Hoek Gastehuis is sentraal geleë in 'n boomryke area in Middelburg. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe.

Die gastehuis het 7 gerieflike kamers met lugversorging en 'n tikkie Franse dekor. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Daar is 'n braai-area en 'n Jacuzzi met 'n boma.

Skole is baie na aan die verblyf en van hulle is binne loopafstand. Die verblyf is sentraal geleë naby hospitale, winkelsentrums en besighede. Trekpleisters in die area sluit die Loskopdam asook geskiedkundige monumente in.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Viljoenstraat 20, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 20, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b592bd59778a3eccc2acb6029efca0ad5eebaeb8941f3ee523c6c8f2db5e0d67046bd31dbb8fa59138f3a7ed764a674e49d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 20 Viljoen Street Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.78031815669 29.457919713915
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!