Kuilsrivier Akkommodasie by Chris Self-Catering | LekkeSlaap
+7

Chris Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kannabas-keeromstraat, Rouxville, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chris Self-Catering bied verblyf in Kuilsrivier en is naby verskeie besienswaardighede in dié dorp geleë, soos die Kuilsrivier Gholfbaan, Bottelary Hills Wynlandgoed, Galileo Opelug-filmteater en Rondevlei Natuurreservaat.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n sitarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea wat geskik is vir 2 kinders onder 12. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond, ketel en mikrogolfoond. Verder is daar 'n braai-area, 'n TV met DStv en parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit gholf, wynproe, verfbal en "tobogganing" in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 22 Kannabas-keeromstraat, Rouxville, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kannabas-keeromstraat, Rouxville, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NjhiYjE2LThkODYtNDczMS04ZGY2LWQ2NTVlYWQ5YmY0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 22 Kannabas Close Rouxville 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.921768962553 18.695197999477
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za