Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrismar House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chrismar House, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R735 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chrismar House is 'n selfsorgvakansiehuis in Shelly Beach. Die eenheid is baie gerieflik geleë, slegs 15 m van die strand af.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 'n kind en dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam. Gaste moet ook bad- en swemhanddoeke, toiletware en skoonmaakprodukte saambring.

Parkeerplek is in 'n toesluit-dubbelmotorhuis beskikbaar. Daar is ekstra parkeerplek vir 2 voertuie, 'n waentjie en 'n boot. Die huis word deur 'n sekuriteitshek, 'n heining om die huis en 'n alarmstelsel beveilig. 'n Hek aan die onderkant van die tuin lei direk na die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Chrismar House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Chrismar House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Chrismar House, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chrismar House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chrismar House, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4uqFAldHRtUpqL5lYmFqMkujEEmRF3kkeDYUKXs8WmvFuar53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Chrismar House Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.813639 30.409758