LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Christa's Place | LekkeSlaap
+18

Christa's Place

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Christa's Place is in Montana Park, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en hospitale.

Die suite is op 'n woonerf geleë en het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Draagbare lugversorging is beskikbaar.

Die suite het ook basiese verhit- en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ’n strykyster en strykplank.

Daar is 2 gemakstoele en 'n slim-TV met DStv, Netflix, YouTube en Showmax. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Christa's Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Christa's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Gaste dink Christa's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 897, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32270134d114b18bc21cee6859646f56a9f841c228eff02785b642acbfe59b089a9150adb14b30421ca5b4875ad6f238b4d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 897 Braam Pretorius Street Montana Park 0158 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.6855044 28.2634167
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!