Christies

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Christies Selfsorg is 'n netjiese selfsorgwoonstel in Christinastraat, net 3 km van die strand en 5 km van die sakekern af.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die oopplan-leefarea en -eetarea. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders, aangesien die badkamer en suite is en nie 'n deur het nie. Daar is ongelukkig nie baie privaatheid vir gaste in die badkamer nie. Daar is 1 badkamer met 'n stort.

Buite is daar 'n privaat braai-area met 'n groot sambreel. Veilige parkeerplek is agter 'n toesluithek beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is ook teen ekstra beskikbaar.

Die see is natuurlik die hoogtepunt van 'n wegbreek na Plettenbergbaai. Daar is 3 uitstekende strande wat net 'n paar minute se ry van die middedorp af is en elkeen spog met 'n asemrowende uitsig en warm water.

Slaapplek

'n Bespreking by Christies sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Christies gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false