Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christies @ 32 on Russell

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Christies @ 32 on Russell
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Freda-lin R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freda-lin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation and reception was excellent.

Our stay was very nice. We just found that the waiters, although very friendly and helpful, brought our lunch in drips and drabs. The main meal was served, and as we were eating the sauce was brought, and when we were almost finished eating, the side salad was brought. Attention could be given to in-service training perhaps. Plates are also very hot, and the fresh garnish is mushy on plates when served. Cold cucumber wheels with salad do not serve well on hot plates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel O
Besigheidsreis

Die beste gastehuis wat ek al ooit in gebly het in Nelspruit.

Ek bly in S2. Die atmosfeer is fantasties. Die restaurant is puik. Die sekuriteit is puik. Hier bly ek baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werna D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi gastehuis, ontbyt was uit die boeke.

Voel die restaurant is baie duur. Voel ook dat alhoewel alles baie mooi was, slaap mens net daar en dink die akkommodasie is bietjie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Princess M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess M
Gesin met klein kinders

Christies is value for money. The location is excellent and the place is splendid.

Christies is value for money, the location is excellent and the place is a jewel. So beautiful and splendidly clean. The service is out of this world. The breakfast is to die for, my mouth still waters when I think about it. The rooms were unbelievably beautiful and so spacious, it was just as it is in the pictures and more. Our waitresses were so accommodating, especially Pat. My man, you deserve a medal, keep it up. Don't change, we are coming back just for you. The manager was wonderful. Keep it up, girl. Give that girl a Bells, she nailed it with her hospitality. Not to mention the Xmas gifts were unbelievable. Thank you so much for giving something back and making our Christmas stay a home away from home. I have been around, but this was the first time that we were showered with gifts. It was an amazing idea and thanks for the thought. Whoever came up with the idea of gifts well done. Please forgive us for being over-excited. The only tiny problem is that the price for Christmas lunch was too exorbitant, but I am sure it was value for money for those who could afford it and with your elegance. I have already recommended Christies to my staff. See you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike en goeie diens.

Suzanne van Christies kon nie beter diens lewer nie. Alles was net perfek gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rob R
Besigheidsreis

Very good service and food is excellent.

WiFi was sketchy at times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Besigheidsreis

Vir werk, was meer as voldoende.

Baie mooi en gesellig, perfek om af te skakel na 'n besige dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia B
Saam met vriende

Netjies, skoon en vriendelike personeel.

Was 'n netjiese woning. Alles is voorsien wat nodig is. Al wat nie wonderlik was nie is die feit dat daar die heeltyd een of ander pomp aan en af gegaan het, dit was nogal steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Besigheidsreis

Baie aangenaam en gemaklik.

Aandete was heerlik en gemaklik - nie nodig om rond te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russell-straat 32, Nelspruit, 1218, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4f7045ac51d79f5ae22c42b2d61b3b24a735ec1d02de8007eb2f06fbc0e2fb828bc8b682fe3bf1fc2b9c3e66c556c82b1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 32 Russell Street Mbombela (Nelspruit) 1218 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.478843612703 30.979022478504