Christmas Rock Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Christmas Rock Holiday Home bied rustieke selfsorgverblyf in die klein kusdorpie Christmas Rock, wat net 30 km van Oos-Londen Lughawe, winkels en winkelsentrums af geleë is.

Die rondawelhuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die huisie bied ook 1 badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n mikrogolfoond. 'n Ontbyttoonbank met sitplek vir 6 gaste is ook beskikbaar. Die sitkamerarea het 'n gemaklike sitkamerstel en buite is daar 'n braai-area onder 'n lapa.

Dié dorpie is ook 'n gewilde bestemming vir visvang op die rotse en lang witsandstrande wat naby die huis is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Christmas Rock Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false