LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chukuru Lodge | LekkeSlaap
+18

Chukuru Lodge

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Chukuru Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Danie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V
Besigheidsreis

Gasvryheid was baie goed.

Ek was goed verwelkom, en die chalet was netjies en skoon. Ek was verbaas oor die Lodge se ligging omdat ek nie van hom geweet het nie. Was my eerste keer in lang tyd in Bronkhortspruit gewees. Sal die Lodge aanbeveel vir vriende en kollegas.

Anita D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D
Gesin met tieners

Kort, maar goed.

Dit was moeilik om die plek te kry. Vriendelike mense.

Janes B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap en geëet!

Die eienaar kan gerus naamborde oprig, sou glad nie die plek gekry het sonder dat hy ons kom haal het by die hoofpad nie. Verder was daar geen probleme nie. Ons het baie lekker geslaap.

was R600
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seksie 95, Roodepoort Plaas, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MTVkZjU4LWJlYTktNGUxOC05NGFlLTI0NWQ4ZTljZGFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R540  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Section 95 Farm Roodepoort 1020 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.787004866973 28.774523735046
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!