Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Church Hills Boutique Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Long- en Dennehofstraat, Riebeek-Wes, Wes-Kaap, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Church Hills Boutique Guest House bring 'n nuwe soort boetiekgastehuis-akkommodasie na die Riebeekvallei.

Daar is 6 lieflike en suite-kamers wat ontwerp is met oordeelkundige gaste se gerief en gemak in gedagte. Ons bied 'n plek waar jy kan ontspan en die weergalose uitsigte en rustige atmosfeer kan waardeer. Al die verblyfopsies het privaat ingange, veilige parkeerplek op die perseel, pragtige badkamers met enorme storte, plafonwaaiers, kroegies, haardroërs, satelliet-TV's, uniek versierde suites waarvan die meeste hemelbeddens het, en privaat stoepe en tuine vol voëlspesies. Die uitstekende uitsigte kan vanaf die stoep langs die swembad geniet word.

Die sentrale ligging van die Riebeekvallei maak die noemenswaardige nabygeleë plekke baie toeganklik. Een van die oudste dorpe Suid-Afrika, Tulbagh, is net 30 minute se ry weg. Die sjarme van die Paarl, Franschhoek en Stellenbosch is net een uur se ry weg en die kontrasterende klein vissersdorpies aan die Weskus is ook net 'n uur se ry van ons af. As dit die luukse lewe van Kaapstad en kwaliteit inkopiesentrums is waaragter jy aan is, hulle is ook net 'n uur se ry weg.

Die uitsigte, klimaat en landbou van hierdie spesiale vallei is byna soos dié van die sonnige, Mediterreense see. Bekend vir sy Shiraz en volryp olywe, bied hierdie immergroen paradys kleurvolle seisoene, eindelose uitsigte en waterkleur-sonsondergange - om nie die groot swart lug vol sterre te noem nie. 'n Oase vir natuurliefhebbers, stappers, bergklimmers, voëlkykers en diegene wat rustigheid soek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 133 resensies vir Church Hills Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hoek van Long- en Dennehofstraat, Riebeek-Wes, Wes-Kaap, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Church Hills Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Long- en Dennehofstraat, Riebeek-Wes, Wes-Kaap, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e46b50686c16a7dfda239710124a4292befa57a18bf15f995dd17bdbada102ce950174f2dc17a4ee8ec2294fdde81f94cc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 Cnr Long/Dennehof Strs Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.349476296133 18.865714073181