Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Church Street House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Church Street House
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Isayvani G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isayvani G
Gesin met klein kinders

Enjoyed the stay.

House was clean and had all the amenities. Customer service provided was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina-marie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina-marie R

Baie gerieflike en veilige verblyf en stap afstand van alles wat ons wou doen in Worcester.

Church Street House is ruim, baie mooi en luuks ingerig en ons sal volgende keer weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Gesin met tieners

'n Netjiese en goed toegeruste gastehuis.

Modern, puik en alles waarvoor jy kan vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orna V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n belewenis om in hierdie pragtige huis te kon tuis gaan!

Die interieur van Church Street House is prentjie mooi. Alles wat jy nodig het is daar, baie smaakvol ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Church Street House se terugvoer

Dear Orna.
Thank you for being such lovely guests at Church Street House. We look forward to welcoming you back soon.
Kind regards, Salomie

Church Street House
Esmeralda F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda F
Gesin met klein kinders

Voorwaar waarde vir geld.

Baie netjiese plekkie, sal dit vir enigeen aanbeveel. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Church Street House se terugvoer

Dear Esmerelda
Thank you for being fantastic guests. We do hope to welcome you back again in the near future.

Church Street House
Ryno C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike mooi, netjies huis. Baie slegte diens en kommunikasie.

Ek het al by verskeie plekke regoor Suid Afrika gebly en nog altyd was dit gerieflik en maklik. 'n Mens doen die soektog, kry wat jy benodig, bespreek dit, betaal en siedaar alles is gereël, reg en gereed om net op te daag. Nie die geval met Church Street House nie. Daar was ekstra kostes aan verbonde. Nog altyd ingesluit by die prys met al die vorige plekke wat ek bespreek het. Die R1000 ekstra vir breekware wat ek twee dae later nog nie terug ontvang het nie en R500 vir skoonmaak. Ek het geen probleem daarmee nie en het betaal, sou hou daarvan dat dit ingesluit was by die prys vir geen verrasings na 'n mens klaar bespreek nie. Ek was baie besig daai dag en moes die sleutels optel by hulle kantoor in werkstyd, maar na ek die sleutels ontvang het, was dit daar gelaat. Na 'n lang gespook met die bos sleutels, waar niemand my laat weet het wat is vir watse deur nie, het ek die kantoor toe weer gebel. Ek het nog nooit soveel ongerief gehad by 'n plek wat ons gehuur het nie. Church Street House is lieflik maar baie moeite vir as mens wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Church Street House se terugvoer

Dear Ryno

We are sorry that this was your experience at Church Street House. We have never had these type of complaints in the past and will surely do our best to make it easier for our next guests.

The R1000 deposit was mentioned on the LekkeSlaap website.

Please contact us if you have any further questions or complaints, so we can try to resolve it from our side.

Thank you for your valuable feedback, we do appreciate it.

Church Street House
Peter L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Besigheidsreis

It was great, despite being work. Felt like a mini holiday.

Please clean up bunch of keys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Church Street House se terugvoer

Dear Peter
Thank you for the great feedback. We look forward to welcome you back again soon.

Church Street House
Lucille J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille J
Gesin met tieners

Veilige, skoon en 5 steruitleg

Alles was bo my verwagting, modern meubels, die badkamer voel asof jy buite in die natuur bad. Ek is baie beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Church Street House se terugvoer

Dear Lucille, thank you for choosing Church Street House. We are delighted that you enjoyed your stay.

Church Street House
Lize V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met vriende

Pragtige, moderne huis sentraal in Worcester.

Ons was 4 vriende wat 'n skoolreünie bygewoon het, die plekkie was heerlik modern met alles wat jy nodig het. Die dekor is ongelooflik mooi en die badkamer fantasties. Die ligging is sentraal, ons was 1 km van waar ons moes wees die aand. Vir ons wat van die plaas af kom is die besige straat iets om aan gewoond te raak, maar geraas is wat jy sal kry as jy in die middel van die dorp oorbly. Dis egter 'n taamlike proses om die sleutel te kry, beter aanwysings tot by die kantoor sal waardeer word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumari M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari M
Gesin met klein kinders

Sielskos

Church Street House is pragtig met als wat jy sal nodig kry. Ons het vreeslik lekker gebly en sal definitief weer teruggaan. Dis 'n ou skakelhuis wat nuut oorgedoen is, so jy hoor ongelukkig die bure se TV en die slaapkamers is teen die besige Kerkstraat met houthortji vensters wat kan raas as die wind erg waai. Die groot bad is fantasties, asook 'n groot instapstort. Die kaggel in sitkamer was so gesellig, dit is net jammer dat ons nie die kaggel in die slaapkamer kon gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel L

Baie groot en gerieflik.

Die aan wysings om die sleutels te kry wat glad nie duidelik nie. Hulle sê watter sentrum, maar nie watter besigheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Church Street House se terugvoer

Dear Niel

Thank you for the 5-stars. You were an easy going guest without much hassle.

We do hope to welcome you again soon.

Church Street House

Church Street House
Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1881a85a33b88c628fea1cc46919b2014fa1e6974a053a2d1d733bc23f9fe50c62fe981e292a6dc24c8693151f37dfd7355f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 25A Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639852106259 19.449621271164