LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Church Street House | LekkeSlaap
+53

Church Street House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Church Street House is 'n bekoorlike selfsorgkothuis vir 4 gaste wat uit die 1880's dateer en in Worcester se geskiedkundige Kerkstraat geleë is.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en die kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV en onbeperkte WiFi word voorsien.

Daar is sonstoele in die tuin waar gaste kan ontspan.

Worcester bied verskeie restaurante, wynlandgoedere, wynkelders en museums en aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, bergfietsry en 4x4-roetes in. Gaste kan Q Square, wat slegs 450 m vanaf Church Street House is, besoek vir inkopies en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Church Street House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Church Street House
Netheid
4.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat 25A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Church Street House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25A, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1738b029ad2fc7100f154aaa23a17bb10e5cc23b840bd6a500c772464cc7cef4911809772772d2b55439d589c95f56e9f7c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 25A Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.639852106259 19.449621271164
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem