Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ciao

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Ciao
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andrea H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea H
Saam met vriende

Wens ons kon langer bly!

Dit was so bederf om in so mooi, ligte en skoon spasie te kon wees! Hoogs aan te beveel. Die kommunikasie rondom sleutels ontvang ens. was ook amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ciao se terugvoer

Baie, baie dankie Andrea. Dit was net 'n plesier om julle te kon huisves voor julle staptog. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Ciao.

Ciao
Altha D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie.

Wilna is so oulik en baie hulpvaardig. Ciao is ongelooflik netjies en bied soveel bederfies. 'n Lekker rustige plekkie. Sal Ciao vir enige iemand aanbeveel. Nogmaals dankie vir alles, Wilna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ciao se terugvoer

Baie, baie dankie vir die pragtige woorde, Altha! Dit was net n plesier om julle as ons gaste te kon huisves. Julle was wonderlike gaste! Ek hoop ons sien julle sommer gou weer in die nabye toekoms.
Ciao, Wilna

Ciao
Mark S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S
Saam met vriende

Fantasties.

Baie goeie ontvangs gehad. Eienaars was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ciao se terugvoer

Baie dankie Mark. Ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Ciao,
Wilna

Ciao
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAETYZ7pp7ELbjGCGBqtUBm5090RRjblBOqolCpDGONJYgMtsPZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 18 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.807772329813 17.898689270007