Cicada 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cicada 1 is 'n moderne en ruim eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Dié drieslaapkamerwoonstel is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer he t'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en is apart.

Die kombuis is volledige toegerus vir selfsorg. In die sitkamer is daar 'n dubbelslaapbank. Die eenheid is het ook 'n TV, plafonwaaiers en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, bootritte, visvangs, gholf, voetslaanroetes, scuba-duik en perdry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Cicada 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cicada 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 155 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false