Cicada 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cicada 5 'n spoggerige eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë, 'n ouwêreldse kusdorp aan die Suidkus an KwaZulu-Natal.

Dié vierslaapkamereenheid het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n pragtige uitsig oor die see. Die hoof- en tweede- en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n TV. Daar is 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die eenheid het ook 'n TV, lugversorging en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos swem, bootvaart, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en perdry.

Slaapplek

'n Bespreking by Cicada 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cicada 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 502 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false