Ramsgate Beach Akkommodasie by Cicada 8 | LekkeSlaap
+9

Cicada 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Cicada 8, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 191 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cicada 8 is 'n moderne en ruim eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n ouwêreldse kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus.

Dié drieslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort en word gedeel.

Daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg en die eenheid het ook 'n TV en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Doendinge in die area sluit swem, bootritte, visvang, gholf, voetslaan, skuba-duik en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Cicada 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Clarence-straat, Cicada 8, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 191
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 191
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Cicada 8, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaYoKtr4nlSRYS7Qzc7q9XuwwZnuedyYermk1cUzcSWLqrSDsTr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 191  per nag (plek vir 6) Clarence Road Cicada 8 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.8892978 30.3465821
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za