Hemel-en-Aarde Valley Akkommodasie by Ciel et Terre | LekkeSlaap
+12

Ciel et Terre

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R320, Sandfontein Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ciel et Terre bied gemaklike verblyf in 'n knus plaaskothuis op 'n werkende wynplaas in die Hemel en Aarde Vallei. Gaste het 'n uitsig oor die dam en op die berge.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Ekstra enkelbed kan in die sitkamer bygevoeg word. Dié leefarea het 'n sitarea en 'n etenstafel met stoele. Die kothuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas en 'n mikrogolf. Gaste het toegang tot die braaigeriewe, 'n stoep en veilige parkeerplek.

Daar is 'n wynkelder, Seven Springs, op die plaas. Die ligging bied toegang tot wynplase in die Hemel en Aarde Vallei, restaurante, voetslaan- en bergfietsroetes. Die plaas is 26 km vanaf Hermanus en 24,7 km vanaf Onrus.

Slaapplek

’n Bespreking by Ciel et Terre sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Ciel et Terre
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R320, Sandfontein Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ciel et Terre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R320, Sandfontein Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATRJrQSb2Wq0ZIF0ilAKGfLLzlEy4rJmH5nGZ9NNmSCu0qiXj6g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 Off the R320 Sandfontein Farm 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.326159118135 19.375878741013
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za